Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Mooiste berge en baie plekke om te sien! Skoon verlief geraak."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Sal weer bespreek en tuisgaan."
Porterville, Escape From Cape Town
Die Koejawelhuisie"Lekker klein dorpie om te gaan besoek. Heerlike ontbyt gehad by markie. Kan dit aanbeveel."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Agulhas Country Lodge"Baie goed geleë rondom al die besienswaardighede, met eie restaurant. "
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Was regtig verbaas oor hoe pragtig Wellington is! "
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"Alles wat jy nodig het sal jy hier kry in die rustige dorp."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Gaan drink tee by die Rooibos-koöperasie. En koop velskoene! "
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Many restaurants are closed during the evening or on certain days of the week, which is inconvenient. We were there during the low season, so maybe things are more active during peak season. The beach is very nice and worth the walk, and the Harold Porter Nature Reserve is worth a visit (despite the recent fire devastation)."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Ons het die verblyf terdeë geniet en sal dit aanbeveel. "
Port Owen, Escape From Cape Town
Heron's Haven"To get full enjoyment out of Port Owen you would need your own boat or have access to a boat."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Daar is dinge om te doen in Montagu met goeie restaurante. Ons het Moedersdag by Kokkemans geëet, lekker rondgeloop in die natuurtuin en die wynplase besoek. Ons het baie lekker gekuier."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"What a place! Definitief my top gunsteling plek in die Wes-Kaap."