Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
"Darling is 'n baie oulike en karaktervolle klein dorpie. Daar is meer te doen as verwag. Baie vriendelike mense. Lekker wynplase in die omgewing. Restaurante ook lekker en goeie verskeidenheid."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"Heidelberg was vir ons 'n verrassing. Netjiese dorpie met baie vriendelike mense."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Heights Villa"Ek dink dit is eerder vir ouer mense sonder klein kinders."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Grace's Getaway"Quaintest little town, friendly locals, clean and peaceful. And lots to do if you're energetic, as we are. Walks are fabulous, along the beach or rocks. 2 nice tennis courts. Good restaurants and coffee shops. Its unspoiled, unlike Hermanus and Plett, etc. Easy drives to wine estates, Darling, Langebaan, West Coast Park, Buffelsfontein for game drives, San Reserve which is fascinating and also lovely views, Mykonos. Weekend just too short! And its an easy 1 hour drive from Cape Town, huge plus. You can tell I'm a great fan of marvellous Yzerfontein!"
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Rustige veilige area en naby gholfbaan en winkels."
"Witsand en omgewing is baie mooi en skoon. Uitstappie met die pond oor die rivier was uniek en die moeite werd."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Bayit Elohim"Wonderlike, rustige plek. Sal definitief weer gaan bedoel."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Mooi gasvrye gemeenskap. Vermy net die Riebeekvallei hotel."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Maak seker jy koop genoeg en in 'n dorp buite Jacobsbaai. Veral as jy laat daar aankom."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Great place to visit, got all you need for a great holiday."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Bergen Guesthouse"Nice town with historic buildings around the Drostdy house/museum. Bontebok NP also worth visiting."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalers Self-Catering"Very well catered to a weekend away. Lots to see and do!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Haweweg 5"Vandat ons self kinders was, is Struisbaai ons vakansie plek. Eers 'happy campers', maar deesdae verkies ons dit om 'n huisie te huur a.g.v die onvoorspelbare weer in Maart/April. Ek was vanjaar teleurgesteld met baie van die restaurante wat regtig te duur is met die kwaliteit van kos & diens wat hulle gee. Zuidste Kaap & Sea Shack kom egter hoogs aan te beveel. Jy het definitief nog nie roomys geëet as jy nie 'n Sea Shack roomys op die strand geniet het nie. Ons het die fietsryery vreeslik geniet en was dankbaar om te sien dat die munisipaliteit 'n 'walk way' gemaak het om die draai na L'Augulhas toe. Die strand is redelik veilig vir kinders & vakansies is daar gewoonlik lewensredders op sentrale punte. So, of jy hou van visvang (charters beskikbaar vir diepsee) en of jy net wil boeklees op die strand, op Struisbaai is daar iets vir almal om te doen sonder om pappa se sak te veel te ruk."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe View Homestay"Daar is 'n paar lekker gety-poele vir mense wat klein kindertjies het, lekker omgewing vir visvang en spearfishing (as die waters dit toelaat) en heerlike wandelpaaie naby Stilbaai se hawe en lieflike strande om te gaan stap. Gerieflike winkels lekker naby."