Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.

Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad

Fisherman’s Cottage

"The wood and ice in Pearly Beach is quite expensive so you need to drive to the nearest town which is Gansbaai to buy it there."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

The Loft

"Baie lekker vakansieplek. Baie rustig. Geen insidente gehad nie. Sal enige tyd weer in paternoster vakansie hou en vir kolegas aanbeveel. Weereens baie dankie. Upington groete."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Fraaigelegen Farm

"Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Palmboom Gastehuis

"Baie aangename plek om te wees. Vriendelik en rustig."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper

"The people in Langebaan is very friendly, we felt very at home. Shops is on your doorstep. "

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

The Annex

"Sal net meer uitstappies geniet het, maar wel volgende keer. "

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Allview Holiday Apartments

"Ons wens ons kan sommer daar gaan bly."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Bosrivier Campsite

"Daar's 'n wye verskeidenheid van dinge om te doen rondom Citrusdal."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Weskushuis

"Jacobsbaai is 'n klein juweel op die Weskus. Geen ander plek kom naby dit nie. "

Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad

Arniston Cottage

"'n Pragtige plek in die natuur en naby die see. Dit laat jou vergeet van die alledaagse dinge en laat jou net weer mens voel. Die mense was ook baie vriendelik. Sal dit beslis weer besoek. "

Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad

Cozy Corner

"Rustige deel. Veilig gevoel om vrou alleen rond te ry. Strate is skoon en geen rommel wat rond lê nie."

Napier, Ontsnap Uit Kaapstad

Barbie Cottage

"Napier is very quiet & a pretty little town. The people are wonderful & friendly. It's easy to travel to Bredasdorp & Arniston from Napier. "

Onrus, Ontsnap Uit Kaapstad

Kennedys Beach Villa

"Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika."

Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad

Ruby Rose Guest House

"Nice quiet town near some good other attractions."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea-renity

"Just a great place to be."

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

Kuruma Farm Cottages

"The Botanical Gardens is wonderful and the Kokerboom restaurant is very good."

Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad

Weskusverblyf

"Wat 'n juweel van 'n plekkie."

Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad

Feel @ Home

"Pragtige en rustige omgewing."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Gousblom 6

"Kan doen met 'n bietjie meer winkels. Die minimark was baie duur met pryse. "

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Onse Kasteel

"Royal Hotel is pragtig, vat mens ver terug, baie nostalgies."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Just Rest

"Mooiste uitgestrekte strand. Net jammer van die misdaad waarteen ons deurgaans gewaarsku is."

Ashton, Ontsnap Uit Kaapstad

Rest4Sure

"Ashton wynkelder is 'n moet op u lys."

Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Ons Huisie

"Elandsbaai is klein en sal in rustige reisiger se smaak val. Lieflike uitsig van berg en see. En eietydse atmosfeer. "

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Cellar1947

"Viljoensdrift was an awesome experience! "

Blad
Blad 367 - Wys 10981 tot 11010

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang