Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"Very quite, no shops available on a Sunday afternoon, unless you go to the service station."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Zonnevanger"Pragtig, met die berge wat jou omring, mooi uitsigte orals. Spice Route en Fairview sommer naby. Rustiger as in die Kaap, soos wat in 'n klein dorpie verwag kan word."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa"Mooiste dorp in die land."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Skip Skop"Die mense in hierdie dorpie is baie vriendelik! Almal laat jou baie tuis voel hier."
"Baie mooi plek, baie rustig, meer ideaal vir hengelaars en persone wat bote het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Tides"Paternoster is a nice place to visit. Beware of the crime, as it is very bad there. The kids selling the heart shaped shells are relentless and mischievous. Don't trust them. Also be wary of the guys selling illegal crayfish. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Ons was ongelukkig te kort in McGregor om reêig kommentaar te lewer, maar dit lyk na 'n lekker naweek wegbreek "village"."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bo La Motte Farming and Tourism"Die area is beeldskoon. Die besighede is baie ingestel op buitelandse toeriste - dit is soms bietjie onbekostigbaar vir ons wat in Rande geld verdien."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Shalom"Ons is gek oor Paternoster, dit is een van ons gunsteling-bestemmings."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Die mense is baie vriendelik en knoop sommer vinnig 'n gemaklike geselsie aan om jou tuis te laat voel."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Zonnevanger"Daar is baie besienswaardighede vir enige ouderdom. Mooiste omgewing om by oor te bly."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self-catering 2"Sal graag daar wou woon. Dorp is stil en rustig."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolfin House"Bly net 'n ongelooflike lekker rustige wegbreek plek! Naby genoeg aan die Kaap om die wegbreek die moeite werd te maak. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Another jewel in the Western Cape! Worthy of a visit."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Pragtige dorpie met besienswaardighede. Heerlike restaurante naby die gastehuis."