Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Abigail's Garden Cottage"In en om Montagu is veel te zien. Ideaal voor een tweedaags verblijf."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Ek het nie gegaan om die dorp te verken nie, en vandaar die gemiddelde 3 sterre. Het vlugtig die plaaslike supermark besoek, en wat ek in en om die besigheidsarea gesien het was baie skoon, rustig en 'n aangename ervaring."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Buite seisoen - heerlik, maar ek glo, binne seisoen, kan dit 'n miernes wees - heel anders as in ons kindertyd."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 3"Small quaint village. Book restaurants in advance!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Pragtig, skoon en perfek vir n vakansie of naweek wegbreek!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"Elgin Railway Market is stunning. The MTB and Trail running trails are awesome."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Maintain the standard which will attract the people you want to visit & buy in Yzerfontein."
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!"
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Seker een van my gunsteling klein dorpies in die Wes-Kaap."
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Hoping the gravel road by the light house will be fixed soon. Detrimental to your car's health. "
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Robertson is 'n baie mooi dorpie met vriendelike mense. As jy van wyn en lekker kos hou, dan is dit die plek vir jou."
Langebaan, Escape From Cape Town
See @ Sea"Langebaan is a true gem to be discovered. Beautiful and peaceful. Definitely one of our family vacation spots for future!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Self-Catering Apartments"Toerisme sal 'n plan met maak met die melkbosboom en dit vir 'n ruk afskerm dat dit onder kan toegroei asook om die tak oor die wandelroete terug te sny. Dit is werklik onaangenaam om te sien wanneer mens op die stoep sit dat die boom as 'n toilet gebruik word, in volle aanskou."
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Tulbagh is 'n ware toerisme-bestemming en 'n moet om te besoek."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Puik toerisme-bestemming, kan Citrusdal baie sterk aanbeveel."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Clanwilliam is a perfect place to stay if looking to get away from the busy life of the city. Beautiful scenery and friendly people."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"Lieflike plek vir mense wie absoluut rus en vrede soek. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
The Plot - West Coast Style Glamping & Accommodation, Jacobsbaai"Rustige en lieflike kusdorpie."