Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Happy Family Guest House"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Die beste vakansieplek langs die Weskus! 'n Ware juweel!"
Breedekloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoogwater Farmlife and Accommodation"So 'n rustige, mooi omgewing. Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek. Daar is ook so baie wat gebied word."
"Bied alles vir mense uit die stad en is regte platteland sommer net hier naby die stad."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Bougainvillea Cottage"Wat 'n pragtige, vreedsame dorp met vriendelike, verwelkomende inwoners."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Fossil Hills Stone Cottage"Bekoorlik. Sonderling. Perfekte vergeet-van-jou-stres tipe plek!"
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Beautiful location, away from the hustle and bustle of the city, with amazing views over St. Helena Bay."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kagga Kamma Eco Lodge & Spa"Wonderlike staproetes en rotsformasies waar jy nêrens anders in die Wes-Kaap kry nie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Ons was op pad en het net oornag. Miskien volgende keer langer vertoef."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 1"Paternoster het 'n slegte naam a.g.v. diefstal."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Pragtige kusdorpie met pragtige strand, see en uitstekende restaurante. Beveel aan dat julle buite seisoen daar kuier. "
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"A great stop to get away from it all but not much there if you need to be entertained."
"Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Ons het die Kreeffees bygewoon, 'n heerlike ervaring! Paternoster is goed geleë om die omgewing te verken."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Dyers House"Arniston is beeldskoon en die perfekte plek om te gaan rus en weer jou siel te vind. Daar is soveel geskiedenis in die dorpie. September was inderdaad die perfekte tyd om walvisse te sien. Ons het meer as ses in net een oggend gesien. Die grot is 'n moet sien en baie spesiaal."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Nie veel aan Barrydale nie, nie eens 'n apteek op die dorp nie!"