Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Ons geniet die eetplekke en kuierplekke op Robertson, veral Four Cousins en Bourbon Street. "
Paternoster, Escape From Cape Town
A'la Mossel 1"It is a very peaceful and tranquil area, but the crime is a problem. You are constantly on your guard and having to lock everything away all the time. If you are looking for things to do, you have to travel. Restaurants are very expensive and short in supply if you just want a quick snack. I did enjoy the peace and lack of barking dogs and racing cars. I did have a very nice break."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Whimseagull"Ons was baie teleurgesteld om te sien Weskusplek is toe. Die Saldanhabaai Munispaliteit se afwesigheid om dienste te lewer is ook 'n skreiende skande. Die baai se dromme loop oor en die vullis lê gesaai oor die strand en in die seewater. Sies. Die gras is ook lank en die voetpaadjies word nie onderhou nie. Regtig hartseer. "
Velddrif, Escape From Cape Town
Fisherman's Rest"Lieflik, fantasties. Die dorp groei op jou soos mos."
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 2"Die mense van Paternoster is baie vriendelik en gasvry."
Mykonos, Escape From Cape Town
The Lighthouse"It's a really a stunning place too be when you are on holiday."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dunesberry"Ek sou graag wou sien dat die ou oorspronklike vissershuisies in die middel van die dorp opgeknap word. Ek kan ook nie glo dat onwettige kreefsmouse helder oor dag krewe buite seisoentyd in die strate verkoop nie."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"McGregor is 'n oulike toeristebestemming. Mens kan die dorp van bo na onder deurloop en die pragtige ou huisies en geboue bekyk. Die restaurant wat na 'n bekende Italiaanse operasangeres vernoem is, het 'n pragtige tuin aan die agterkant wat die moeite werd is om te besoek en boonop is hul kos uit die boonste rakke!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Baie goed. Interessante plekkies om te besoek."
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Pragtige plek, skoon en netjies. Plaaslike inwoners is baie vriendelik. "
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Moreson Manor"Baie mooi en rustig vir iemand wat net wil wegbreek."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Little Rock Guest House"Leker rustige dorpie, baie ontspannend."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Rus vir jou siel. Spandeer tyd in die natuur en vind jouself. Vind die eie ek in jou."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Verdoesie"Dit is hier waar jy bietjie batterye kan herlaai na 'n harde week!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
De Hollandsche Molen"I would recommend you add your name to the road board as you come off the N1 onto Jan van Riebeeck, so people would know which way to travel. Some of us don't have sense of direction."
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Die strand is nie na wense nie. Dis vuil en daar is baie glas."
Grotto Bay, Escape From Cape Town
Cockleshell Beach House"What a wonderful place to go and have a peaceful holiday close to mother nature. Awesome sea views and wonderful walks along the beach and within the nature reserve."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Really the only overnight stop. Only 2 eating places open after 17:00."
Arniston, Escape From Cape Town
Pottie's House and Flat in Arniston"Pragtige strande en heerlike swemplekke. Lekker sandduine om te hardloop, asook ideale plek vir fotograwe."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Beach Road Accommodation"Baie mooi en skoon dorp. Die see-ervaring is ongelooflik."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
À La Mer"Die vraag oor Lessenaargeriewe in ons kamer was vir ons irrelevant. In die kombuis was 'n heerlike groot tafel wat 100% aan ons behoeftes voldoen het."