Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Annabaan

"Pragtige natuurskoon, veilig om te swem of om aan ander aktiwiteite deel te neem soos om te stap of kano's te huur. Interessante winkeltjies en restaurantjies. Veral die moeite werd om in die blommeseisoen die Weskus Nasionale Park te besoek."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Oppi See

"Binneseisoen baie besig. Gelukkig kan ons buite seisoen heerlik kuier daar."

Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad

ATKV Goudini Spa

"Ons was nie regtig daar tydens ons besoek nie. Maar dis 'n mooi dorpie met 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Weskushuis

"Stil, pragtig en manna vir die siel."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Pat's Place

"Julle weet nie wat julle mis nie."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

At Patat Cottage

"Lekker strande. Aangename plaaslike mense."

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

De Bergen

"Heerlike aandete geëet by Fowlers en die beste koffie gedrink by Cafe Hugo. Baie lekker Parkrun."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Chesham House

"Pear Tree en Charred is a must."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Seehuisie

"Ons het by verskeie restaurante geëet, maar hulle kos is werklik pateties. Geen oesters en vars vis beskikbaar nie, terwyl Witsand veronderstel is om daarvoor bekend te wees. So, as jy op Witsand gaan kuier, neem vir jou lekker vars vis, oesters en mossels saam uit die Kaap en vergeet van die restaurante."

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

Geluk on Vergenoegd Farm

"Heerlike croissants by Daily Bread in die middedorp. Goeie diens ook!"

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

The Whale Tale Villa

"Baie rustige deel van die kus. Nou-en-dan kry jy die reuk van die visfabriek (hang af hoe die wind waai), maar dit is geen probleem. Sal self in die omgewing wil bly."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Fonteinskloof Farm

"Beautiful town with the mountains around it and found everything we needed in shops and more."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

18 on Adderley

"Beautiful, unspoiled town. "

De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad

123Vyfer on Whale Trail

"Best whale viewing without crowds."

Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Noorkapperlaan Self-catering

"Pragtige plek, so naby aan Stilbaai en naby aan die N2."

Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad

12 on Beach

"A cosy seaside village, wonderful to visit."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Marcuskraal Chalets

"Sou graag meer met die kinders wou doen. Kon nie gaan stap nie en dorpie nie veel gebied in area nie. Sondag was van die plekke wat ons wou besoek het toe."

Grabouw, Ontsnap Uit Kaapstad

Uilhuijs

"Daar is nie veel vir klein kinders om te doen nie. Miskien omdat dit winter is?"

Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad

Believers Destiny Getaway

"Ek het familie en vriende daar. Dit is 'n mooi rustige plek waar jy kan rus en die natuur kan geniet."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Baie rustig en baie mooi. Perfek vir bietjie afskakel en lekker rus. "

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

Seester

"Die visfabriek se reukie is soms oorweldigend. Verder was dit 'n heerlike bestemming. Met die pienkste flaminke ooit!"

Napier, Ontsnap Uit Kaapstad

Malandershoogte

"As jy rus en vrede soek en jy wil graag wegbreek uit die stad, is Napier net die plek vir jou. Dit is ook baie bekostigbaar."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Kleinfontein

"Besoek die omgewing en jy sal jou lewe verryk."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Paul Kruger 63

"Genoeg besienswaardigehede om van te kies."

Blad
Blad 411 - Wys 12301 tot 12330

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang