Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
"Being a bit of a coffee snob, I would have preferred milk in the room in stead of creamer."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Guest Rooms"Roads have potholes and some shops need a bit of paint. People however are friendly and helpful."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Emmaus-On-Sea" Mooi area met genoeg om te doen asook net op die gras te sit en na die see en omgewing te kyk en te kyk met boek wat jy gaan vergeet om te lees."
Vredenburg, Escape From Cape Town
West Coast Central Budget accommodation"Dit is 'n baie rustige plek om weg te breek van die besige lewe waarin ons leef."
Robertson, Escape From Cape Town
Robertson Halfway House"Pragtige dorp, met vriendelike mense en heerlike wyne."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hawerland"Friendly people, clean town. Lots to see and can drive to neighbouring towns."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Beach Haven Cottage"Area is stil en veilig. Strand is super skoon en mense rondom vriendelik. Beste vakansie ligging in die Weskus. "
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Hotel"Pragtige dorpie en alles is loopafstand van mekaar af. Veilige strate en vriendelike mense."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige dorp en vriendelike mense!"
Tesselaarsdal, Escape From Cape Town
Otium Oasis"Ek sal dit enige tyd voorstel, dis een van die beste bestemmings ooit. Baie rustig, baie lekker. Dis regtig 'n gesinsplekkie. Die kinders het dit baie geniet."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitehof Kelder"Robertson bly een van my gunstellinge. Altyd iets om te doen."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Enigste nadeel is die afstand van 'n kafee of restaurant af. Verder is dit 'n beeldskone bestemming!"
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Struisbaai se see is onbeskryflik mooi, dit voel soos 'n ander wêreld. Ons was by die "Sea Shack" se bierfees, dit was die ry werd. Ons het heerlike ontbyt geëet by "55 Knots" in Struisbaai. Hierdie deel van die Kaap sal ons beslis weer besoek."
Silversands, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"Dis 'n pragtige area, met 'n lieflike ongerepte strand. Ek het as kind my Desember-vakansies daar deurgebring en dit is nog steeds na al die jare beeldskoon. Dis die perfekte plek om 'n strand-vakansie te hou as 'n mens nie hou van al die mense op 'n meer kommersiële strand nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"'n Bekoorlike vissersdorpie met 'n unieke karakter en wonderlike eetplekke. Hier kan jy rus en ontspan."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"'n Klad op Munisipaliteit en gemeenskap se naam dat die eens puik museum in Paul Kruger-straat die afgelope jare net 'n murasie en rommelhoop is en nie herbou word nie. Wingerde en boorde op die plase in die distrik is pragtig en 'n vreugde om te besigtig."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Apartments"Die paaie is baie besig en smal, stap is jou beste opsie, daarom is verblyf wat sentraal is, baie gerieflik."