Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
"Beautiful, relaxing fishing village. Quiet and definitely a place to unwind."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Jacobsdaller"Jacobsbaai se ongereptheid, verskeie baaie, kalm en rustige omgewing, maak dit die ideale wegbreekplek vir die wat 'n rusige omgewing verkies."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
BlueSky Arniston Boutique Guesthouse"The town is brimming will old seaside charm. Note that there are no shops though and restaurant options are very limited. Overall a beautiful place and very comfortable accommodation."
"Lekker wyn en droëvrugte. Eetplekke maar swak en diens treurig. Wel iets om te beleef. Baie mooi natuurskoon. Oulike dorpie."
"Indien jy nie visvang nie, dan kan die dae baie lank raak. Die grootste aantrekking bly die walvisse gedurende walvistyd, buite die periode kan dinge verveeld wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Everyone should visit Paternoster at least once in their lives! It is quaint and breathtaking!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Het gegaan vir rus en het dit wel gedoen. Baie stil area. Sal 100% weer besoek aflê."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Oppi See"Very pleasant and quiet sea-side town, away from the busy city."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House"Jacobsbaai is 'n moet-sien."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Unit 32 Port Owen Marina"Lovely place to break away from the city for a couple of days. The Spar is excellent."
"Plenty to do, history, wine tasting, cycling. One of our favourite destinations."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Friendly Stay"A nice quiet town, very friendly residents, great beaches, views, mountain walks and some excellent places to dine and take in the delicious sea views."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"Pragtige dorpie, Eseltjiesrus besoek en ook heerlik geëet by die restaurant Out of Africa."
"Well, it would go down as a real 1-horse town and when we arrived a real horse walked past us, down the road."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Great. Appreciate especially customer service and attention to detail displayed by employees at places we visited."