Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Kyki-C"Pragtige skoon strand en het heerlik geswem. Sal weer daar gaan uitspan."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Annie's"Die Struisbaai Agulhas omgewing is regtig 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien en te doen. Daar is ook 'n wye en goeie keuse van eetplekke en almal baie redelik op die sak."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Log Home"I love Yzerfontein! A lovely community, breath-taking views and silky white beaches running for miles. What is not to love?"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Lekker naby aan Kaapstad vir 'n weggaannaweek. Pragtig!"
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Ligging ver van middedorp en winkels, maar stil area en verseker van rustige nagrus. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
4a Human Cresent"Melkbosstrand is 'n pragtige area met baie mooi strande en n menigte restaurante waarvan ons Café Orca en Die Opstal besoek het en kos uit die boonste rakke ontvang het, beter as nie normale en baie goed geprys. Die beste Dorado dis wat ek nog geëet het ... Café Orca!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Dit sal 'n rustige vakansie wees! Ons sal maklik 'n vakansiehuis huur vir 'n langnaweek!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Ek was 10 jaar terug ook hier - Tulbagh is pragtige dorp."
Robertson, Escape From Cape Town
GuBas de Hoek meet eat sleep"Die mense is net wonderlik daar. Dis 'n fantastiese dorpie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Swellendam itself was great - some nice eateries, lots of good hikes and scenery. Highly recommended (at least once all the schools have returned and it is quieter) that you visit it. "
Silversands, Escape From Cape Town
Anne's Place"The Beaches should be made more easily accessible - eg: prominent gravel paths leading to the beach - as this will definitely attract more holiday makers. Otherwise, a nice area. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Fagans"Struisbaai is 'n wonderlike plek en ons gaan beslis weer ons volgende vakansie daar beplan, maar sal uitkyk vir ander verblyf."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Stellenbosch is ongelooflik warm in die somermaande. Daar is 'n waaier in die kamer en alhoewel dit effense verligting bring sou 'n lugverkoeler die ervaring volmaak."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Fantastiese strand. Rustig en skoon buite seisoen. Bespreek net vroegtydig by eetplekke!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Definitief 'n besoek werd. Interessante winkeltjies en heerlike restaurante en koffiewinkels."
Wolseley, Escape From Cape Town
Hoogwater Farmlife and Accommodation"It is a nice quiet country escape close to the towns of Tulbagh, Ceres and Worcester."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Pragtige plek en wonderlike ervaring gewees."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"We only made a fleeting visit to Citrusdal, but we found the people we spoke to were friendly and obliging."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Erika"Baie lekker plek met lekker eetplekke. Mense vriendelik en dis so rustig."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Great White Accommodation"Wou graag die haaihokduik doen, maar dit is seker maar vir toeriste, teen 'n styl deelname-fooi. Verder is Gansbaai 'n lekker plekkie!"