Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"'n Naweek was te kort om alles te doen!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Vines Guesthouse"Rustige dorpie. Naby omliggende areas met meer om te doen. "
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Klein, maar baie vriendelike mense!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Yzie! The best place on the West Coast, amazingly beautiful! "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie! "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Ons her baie lekker gekuier. Die Bushmen's Cave Bergteater is amazing en die kos by Renolds uitstekend. De Kelders het 'n heerlike atmosfeer. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Penguino Guesthouse"Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak."
"Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek."
"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels."
"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "