Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.

Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad

Eikepark Self Catering

"Voel veilig, die uitstekende Spar is 'n groot bate en alles binne stapafstand vanaf die hoofdorp."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Swept Away Guesthouse

"Baie rustig en skoon - sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou!"

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Elianthe's Guest House

"Die natuurreservaat is 'n moet-sien! De Vagebond restaurant is puik!"

Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Absolute Beach

"Britanniabaai is vir diegene wat wil wegbreek van die gejaag van die stad en werklik net die see en natuur wil gaan geniet."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Mermaid Guest House

"Fantastiese vakansiebestemming!"

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Church Hills Boutique Guest House

"Die mense is vriendelik en die eetplekke maak almal heerlike kos. Ons geniet die omgewing en die Spa-behandelings help met daardie rustige gevoel wat pas by die mooi van die gebied."

Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Haus Barbara Guest House

"Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas."

De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad

On the Rocks B&B

"Die skoonste plek en die meeste straatjies is geteer. Dit is so interessante plek. Ons het ure gestap. Verlang klaar terug! Ons het die kerk se basaar baie geniet, al die tuisgemaakte goedjies. En die uitgrawing is absoluut besonders."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Bokkoms Guest Flat

"Wonderful place, peaceful and relaxing."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Wildebraam Berry Estate

"Baie unieke plek met soveel mooi plekkies om te besoek!"

Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandy's Place

"Al die mense is so vriendelik en daar is die oulikste plekkies om by te eet! "

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Abalone Guest House

"Wil verseker weer daar vakansie gaan hou."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Aqua Blue

"Paternoster is 'n pragtige dorp, maar die misdaad daar is 'n groot probleem. "

L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Cape Agulhas Guest House

"Baie geskiedkundig met vriendelike mense en goeie restaurante."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

De Hoop Cottages

"Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

On the Beach

"Ons sal beslis weer daar gaan kuier!"

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Aanhuizen Guest House

"Sal graag wil terugkeer om al daardie heerlike restaurante te besoek."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Lewens-Essens B&B on C

"Die dorp en omgewing is baie rustig."

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

La Galiniere Guest Cottages

"Franschhoek is beautiful en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel wat lief is vir wyn en lekker kos."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Abalone Guest House

"Baie lekker, rustig skoon met asemrowende natuurskoon. Die kreef depot kan gerus 'n bietjie van sy tonne krewe beskikbaar maak aan die toeriste, hetsy met 'n kreefinligting en braaigeleenthede, of vir selfs braai ten minste een maal per week in Desember."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Beachhoff Beach Front Flat

"Dit was 'n heerlike vakansiedorp, nie te ver van die Kaap nie."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Badensfontein

"Montagu is regtig 'n pragtige omgewing met die mooiste natuurskoon. Doen gerus die moeite en besoek die omgewing."

Onrus, Ontsnap Uit Kaapstad

Haven of Peace & Garden Cottage

"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Swept Away Guesthouse

"'n Geheim van die Weskus. Wat 'n stunning, pragtige, skoon en veilige dorp met die mooiste strand. Moenie vir te veel mense vertel nie!"

Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Riebeeckstrand self is maar meestal 'n residensiële area, so dit is dalk minder geskik vir mense wat hou van baie winkeltjies en restaurante. Melkbosstrand is wel baie naby, en met die puik busdiens kan mens eintlik maklik enige plek heen gaan van daar af. Dit is meer bekostigbaar as ander dele van die Weskus, en die strande is baie skoon en stil. "

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Wildebraam Berry Estate

"Goedversorgde dorp en geboue ..."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Paternoster Place

"As ek enige aanbeveling kan maak sal ek se die strand kan bietjie skoner wees."

Blad
Blad 537 - Wys 16081 tot 16110

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang