Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16603 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Langebaan is 'n pragtige plek! 'n Eden vir watersport!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Paternoster het sekerlik een van die mooiste kuslyne ter wêreld, asook fantastiese uiteetplekkies. Definitief een vir die boeke!"
"Witsand is 'n rustige strand niks misdaad of geweld nie. Daar is lekker swemplekke en of lekker vir seilbootritte."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Ons het baie lekker gebly! Die huis is skoon en smaakvol."
"Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Snails' End Cottage"Rustige dorpie, lekker stapstrate en strand. Ideaal vir mense wat stilte soek."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Baie mooi en heerlike restaurante."
"Pragtige, skoon area. Pragtige uitsigte. Baie rustig en stil, baie mooi natuurskoon."
"Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede."
"Beautiful town with a lot to see and do. Will definitely return to visit Paarl."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Vir my een van die mooiste en lekkerste-dinge-om-te-doen-dorpe in die Wes-Kaap, genoeg restaurantjies en allerlei winkeltjies om 'n mens besig te hou. En natuurlik die rowwe kuslyn en weggesteekte strandjies."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Wens ek het baie meer tyd daar gehad. Dit is voorwaar 'n beeldskone area."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
PALM LA VIE"The town of Worcester is bigger than one would think with many stores and restaurants for convenience. The town is surrounded by majestic mountains. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Beachhoff Beach Front Flat"Vir `n oorspronklike Karoo-mens wat noodgedwonge in die stad moet werk, was hierdie HEMELSE UITKOMS. Ek kon weer `n hele naweek die STILTE hoor!"
"Indien jy nog nie daar was nie en van 'n mooi rustige plek by die see hou... moet jy definitief gaan!"
Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kyki-C"Pragtige skoon strand en het heerlik geswem. Sal weer daar gaan uitspan."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"Die Struisbaai Agulhas omgewing is regtig 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien en te doen. Daar is ook 'n wye en goeie keuse van eetplekke en almal baie redelik op die sak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Log Home"I love Yzerfontein! A lovely community, breath-taking views and silky white beaches running for miles. What is not to love?"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Lekker naby aan Kaapstad vir 'n weggaannaweek. Pragtig!"