Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Above Board"Yzerfontein is 'n great dorpie met hope karakter. Dit is nie te ver vanaf Kaapstaf nie en beskik oor al die nodige winkels vir jou alledaagse behoeftes."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"The food at the Republic restaurant was excellent. We went for a walk and were greeted by everyone we walked past. A really tranquil setting with friendly people."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Saldanha Bay Inn"Saldanha is one of our favourite holiday destinations. We had a wonderful time."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."
"Agulhas bied heerlike staproetes en getyepoele en is effens weg van die gewoel van Struisbaai. Daar is heerlike restuarante en interessante besienswaardighede, soos die mees suidelike punt van Afrika en vuurtoring. Dit grens ook aan die Agulhas Nasionale Park."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Kromrivier Farm Dam Campsite"Beautiful little town. Can recommend breakfast at the Padloper - garden seating is great."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Skulpie"Yzerfontein is baie goed geleë tussen baie besienswaardighede en wynplase. 'n Moet om te besoek."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Sal beslis volgende keer langer bly. Daar is heelwat juweeltjies en unieke plekkies om te besoek. Bespreek vroeg by die restaurante, hulle is baie gewild en almal baie goed."
"Pragtige dorp en baie om te sien en te doen. Sal defintief weer die dorp en hotel besoek."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
6 on Gansogie"People are friendly. It's quiet and a beautiful peace of paradise near the ocean."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
La Capitaine"Saldanha is ideally located as a homebase for exploring the West Coast."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Simply Yzer Self-catering Apartments"Yzerfontein was so bitter lekker. Dit was ons eerste keer en nadat ons verder gegaan het met ons vakansie, het die familie elke keer gesê dat Yzerfontein is die lekkerse plek vir ons familie. Dankie vir julle skoon strand en dorp, asook die mense en die ligging. Ons het veilig gevoel."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Villiera Guest Farm"Rustige vakansieplek, veral die strand. Sal weer so maak."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Saldanha Heights"Saldanha itself is beautiful, we felt welcome and safe. The beach was just a refreshing, the sunsets and sunrise was just as beautiful."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Die plek het baie uitgebrei die laaste paar jaar."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Blombosch Game Lodge"Very friendly town with very helpful community. Love Yzerfontein. Will definitely be coming back."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kalahari & Namib Cottages"'n Tipiese kusdorp met als wat daarmee gepaard gaan en nog meer."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Guest House"Walker Bay en Franskraal in die omgewing is pragtig. Beslis 'n besoek werd."