Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolittle Cottages"Pragtige dorpie. Mooi uitsig omring deur berge."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Roos Maryn"Die grondpad na die restaurant teen die see benodig aandag asseblief."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
The Habit"Rustige omgewing. Omliggende areas bied dalk meer aktiwiteite."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Streamway"Beautiful holiday destination away from the crowds and home to lots of penguins."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eagle's Crest"We did not spend much time there as we were traveling and slept overnight but the town looked clean and where we stayed was lovely. I would like to go back and visit Worcester to see what is available. The Guesthouse did have copies of the wine farms, etc. in the area so we would love to revisit Worcester."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"Gorgeous setting and beautifully fitted chalets!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whimseagull"Dis pragtig, veilig en verseker die plek vir rus en ontspan!"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bastion Quarters Guest House"Klein dorpie met alle fasiliteite beskikbaar en baie sentraal om die Overberg, kusstreek te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
40 on Main Self-catering"Hermanus is 'n goeie toeristebestemming, maar baie besig. Sandbaai is baie naby daaraan, maar baie rustiger."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergroos"Heerlik gestap in die botaniese tuine en die pikkewyne is super oulik."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Heavenly Breeze"Hermanus is 'n baie lekker plek om te wees in die Desembermaande. Daar is soveel om te doen."
"Onrus se naam moet eintlik Rusrivier wees, want alles is so rustig daar!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Seaview"Goed vir jou siel. Mooi op die oog. Vriendelike mense."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoon's Edge"'n Rustige, stil en mooi plek vir 'n wegbreeknaweek of vakansie."