Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon House & Cottage"Uitstekende dorp vir 'n lekker wegbreekkuier. Die Karoo Art Hotel is 'n moet. Die dorp is baie stil in die week. Almal gaan natuurlik Diesel & Créme toe maar Barrydale bied soveel meer. Die boekwinkel het 'n wye verskeidenheid van alle genre. Die Langkamer is 'n groot aanwins vir die dorp."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Bly maar 'n lekker plek - die restaurante is puik."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Blessings Self-catering"The only reason I do not give it a five star was the wind (and that is beyond anyone's control)!"
"Ons het die hele Overberg besoek en dit was vir ons asemrowend met die stiltes, wandelpaaie en die pragtige natuur. Agulhas en Struisbaai is absoluut toegerus vir die toeris. Wandelroetes en publieke toilette is gerieflik geplaas en goed versorg. Die weer was op sy beste."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Route 62 Bed and Breakfast"Baie veilig dorp met vriendelike mense."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Baie mooi plek met lekker restaurante en oulike winkels."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Streamway"Daar is baie om te doen en sien, as jy lief is vir die natuur."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Saxon Lodge"Every place we visited and everyone we met were extremely welcoming. Very impressive for a small town. Would definately visit again."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender @ C"Love the peace and quiet little town. Beaches are beautiful."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Vriendelike mense. Dis nog nie seisoentyd nie en parkering is reeds 'n probleem. Eetplekke of strand baie vol. Lekker laan om te loop met winkeltjies, maar is bietjie duur vir die gewone Suid-Afrikaner."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"What a lovely little village. Need to come back and explore some more."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa del Mar"Beautiful views of the mountains and the beach. The penguins at Stony Point Nature Reserve was such a treat."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
35 on DF Strauss"Baie bekend met Kleinmond geword oor die jare. Pragtige, vriendelike kusdorp."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Klipmossel"Oulike dorpie, lekker gekuier! Pragtige eetplekke. Net baie baie jammer dat 'n mens om elke hoek en draai in die straat "aangeval" word deur die kreef-verkopers. Versuur vir seker die ervaring."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Loft"Baie lekker vissersdorpie. Om elke hoek is daar iemand wat vis, kreef of mossels vars uit die see verkoop. Oulike geskenkwinkeltjies en heerlike restaurant opsies. Ons was by Waffle Warf. Ons het ook die lekkerste vis in koerant papier by die plein onder teen die see geëet uit 'n kaffee uit."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Dit is 'n pragtige toeristedorp wat baie het om te bied. Altyd vriendelike diens."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Hook Shot Manor"Such a peaceful town, great for retreats and downtime."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Only Sometymz"Yzerfontein is 'n verskriklike mooi plek met die mooiste strand en vriendelikste mense."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gables Guest House"Hermanus is 'n mooi en skoon dorp met alles wat nodig is. Puik waarde vir geld."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonsandsee"It is a place to be, so many people want to visit the place."