Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 5501 resensies.
Geraldine K. - 6th January 2020
staying in Steynsburg, Oos-Kaap
Steynsburg is fine vir een nag se oorbly.
Aniza M. - 6th January 2020
staying in Pearston, Oos-Kaap
Dit was ons eerste keer daar. Die enigste probleem is beskikbaarheid van winkels. En ongelukkig eis die droogte sy tol.
Wynand D. - 6th January 2020
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
Tipiese klein Karoo dorpie. Ons het baie lekker geëet by die Royal Hotel wat uit hulle pad gegaan het om ons te help 15 min nadat hulle al toegemaak het.
Emily D. - 6th January 2020
staying in Hogsback, Oos-Kaap
It is perfect for hikers and people who can enjoy the tranquillity and beauty of the mountains.
Alistair B. - 6th January 2020
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Quirky and quaint little town in the Karoo. Worth a visit if you are in the area.
Ronel B. - 6th January 2020
staying in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap
Bly weg van hierdie gebied oor nuwejaar.
Marita V. - 6th January 2020
staying in Glengariff, Oos-Kaap
Baie veilige en mooi omgewing.
Jané H. - 6th January 2020
staying in Walmer, Oos-Kaap
The town was clean.
Leslie H. - 6th January 2020
staying in Kaap St. Francis, Oos-Kaap
Great location in close proximity St Francis amenities.
Sulette V. - 6th January 2020
staying in Ugie, Oos-Kaap
Histories interessant.
Chanel V. - 6th January 2020
staying in Kaap St. Francis, Oos-Kaap
Dit is 'n pragtige dorp waar mens kan rus met baie om ook te doen as jy wil besig bly.
Johnny D. - 6th January 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Naby al die winkels en nie ver van hoofstrand.
Fienie G. - 6th January 2020
staying in Port St Johns, Oos-Kaap
Pragtige natuurskoon, maar die dorp is verwaarloos en daar is min plekke om kos te koop.
Marcia S. - 6th January 2020
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Pragtige omgewing en die moeite werd om te besoek.
Estie B. - 6th January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ongelooflike natuurskoon en heelwat besienswaardighede. Kultuurskatkis in 'n pragtige vallei.
Corrie V. - 6th January 2020
staying in Barkly East, Oos-Kaap
Wat 'n mooi plek, 'n moet sien.
Corrie V. - 6th January 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Rustige stranddorp in 'n lieflike omgewing met baie besienswaardige. Sal volgende keer langer daar wil vertoef.
Linda R. - 6th January 2020
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Hartsplek - die perfekte plek om te gaan siel skoonmaak.
Esme E. - 6th January 2020
staying in Oviston , Oos-Kaap
Dalk net die aanwysingsborde vanaf die hoofroete duideliker aanwys met rigtingborde.
Henriette D. - 6th January 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Pragtige plek!
Dawie M. - 6th January 2020
staying in Kenton-on-Sea, Oos-Kaap
Ten spyte van die wateronderbrekings sal ons weer by Kenton wil vakansie hou.
Carmen C. - 5th January 2020
staying in Seaview, Oos-Kaap
Seaview het baie ongemaklike rotse om op te loop. Maar daar is wel baie see lewe soos dolfyne, seekatte, seesterre, alikreukels en vissies om te aanskou.
Estelle B. - 5th January 2020
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Hartsmense.
Ross G. - 5th January 2020
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
For Port Elizabeth, we were happy to stay here, with a great stretch of coastline and an atmospheric buzz around the area. But Port Elizabeth as a whole didn't excite.
Nadia D. - 5th January 2020
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Skoon dorpie met meeste kettingwinkels en naby aan beide Colesberg en Graaff-Reinet.
Ilze L. - 5th January 2020
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Die dorp se Springbuck Restaurant se kos is baie lekker.
Ilze L. - 5th January 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Wavecrest is 'n wonderlike plek. Baie aktiwiteite en baie bekostigbaar. Die strande en restaurante is werklik troeteldier-vriendelik.
Conrad B. - 5th January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige, geskiedkundige dorp. Besoek gerus die kerk in die middel van die dorp.
Carla G. - 5th January 2020
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Heerlike strand, geskik vir klein kindertjies. Baie rotspoele waar kinders en honde kan baljaar.
Pierre D. - 5th January 2020
staying in St. Francisbaai, Oos-Kaap
Rustige en mooi skoon dorpie!
M'lani B. - 5th January 2020
staying in Kenton-on-Sea, Oos-Kaap
Amazing!
Boshoff S. - 5th January 2020
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Baie lekker om vanaf Steepside oor Rhodes en Naudesnek na die Transkei te reis. Ons het ontbyt geëet by Tenahead Lodge & Spa.
Ursula S. - 5th January 2020
staying in Bluewater Bay, Oos-Kaap
Centrally located, peaceful and beautiful. You can travel any direction to view all listed sights.
Litha G. - 5th January 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Beautiful, tranquil place, not crowded at all. Beautiful sea. Plenty of activities to enjoy as a family. Friendly locals. Easy to find your way around.
Dave V. - 5th January 2020
staying in Bluewater Bay, Oos-Kaap
Dankie aan Oom Chris en Tannie Monica vir julle gasvryheid. Genoeg spasie, voldoende kaste en vol DStv. Toesluit-motorhuis. Spar en Pick n Pay is loopafstand.
Annemarie P. - 5th January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Karaktervolle dorp wat agteruitgaan.
Tertia E. - 5th January 2020
staying in Port St Johns, Oos-Kaap
Port St Johns het baie om te bied. Die natuurskoon is besonders! Die mense is vriendelik, behulpsaam en goedgesind.
Michelle S. - 5th January 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Jeffreysbaai is 'n baie lekker vakansiebestemming. Die stadsraad kan net meer aandag gee aan die toestand van die paaie. Daar is baie aktiwiteite wat mens kan doen en ongelooflike lekker eetplekke.
Roelien V. - 5th January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie toerisme aantreklikhede.
Twiggy V. - 4th January 2020
staying in Cannon Rocks, Oos-Kaap
Awesome place, lovely beaches. Boknes is just around the corner with the most beautiful beach. Overall, the Sunshine Coast is highly recommended.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za