Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.
"Dit kan nogal 'n probleem raak as mens nie bewus is daarvan dat daar nie 'n brandstofstasie is nie. Mense moet maar vooraf beplan as jy wil rond ry."
"Voorheen was Clarens my gunsteling dorp in die land. Maar ek dink Nieu Bethesda het nou daai plek oorgeneem! "
"Goeie visvangplek. Net geen privaat hospitaal as daar ‘n nood is, mense moet al die pad Port Elizabeth toe ry."
"Fishing paradise! No need to travel to Namibia for a fishing trip."
"Was omtrent 10 jaar terug in Lady Grey. Sedertdien het dorpie baie agteruit gegaan. Lyk baie verwaarloos. Maar as basis om omgewing te verken is dit ideaal. Joubertspas was in baie slegte toestand!"
"Die eienaar is baie behulpsaam en tydens verblyf siek geword en medikasie voorsien sonder vergoeding. Uitstekend. "
"My pa en sy sibbe het groot geword in Oviston. Dit was dus 'n belewenis om die klein dorpie te verken en herinneringe saam met my pa te deel van sy kinderjare. Dit was 'n mooi naweek met vele mooi herinneringe."
"If you really want to see the Big 5, look at the smaller game reserves, like Schottia. You are more likely to meet them there."
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Jenny's Guest House"Onverwagse lieflike ligging met natuurskoon en lieflike restaurante."
"Pragtige omgewing. Wonderlike strand, kilometers en kilometers om te hardloop en stap. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Schoenmakerskop Apartments"Port Elizabeth is 'n heerlike plek om te besoek."