Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Ganora Guest Farm & Excursions

"Baie interessante klein dorpie , die yuk huis is definitief die moeite werd, die lantern fees was interessant om te beleef. Lekkerste pizzas by die pizza plek! Die dorpie maak baie staat op toerisme vir oorlewing en hoop mense doen moeite om daar n draai te gaan maak, dit is “old world charm”."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Milner Avenue Units

"Baie winderig, maar genoeg ontspanning. Het die stad beslis geniet."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Sam's Self-Catering

"Altyd lekker om Port Elizabeth toe te gaan."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Baie interessante dorpie."

Joubertina, Oos-Kaap

Semane Lodge

"Baie lekker ontbyt gaan eet."

Lady Grey, Oos-Kaap

Mountain View Country Inn

"Die dorp is 'n klein juweel en die inwoners is vriendelik en behulpsaam. Die dorp kan meer bemark word."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Valley of Desolation is 'n moet-sien. Daar is ook pragtige museums en oulike restaurante. "

Oviston , Oos-Kaap

Siloam Village

"Oviston is 'n oulike Karoo dorpie, mooi en meestal netjies, met min om te doen, net wat ons nodig gehad het. Die Gariepdam is gerieflik naby, maak dit maklik vir visvang en pragtige foto's."

Gonubie, Oos-Kaap

Chanteclear

"Baie mooi dorp met beeldskone strandmeer."

Alexandria, Oos-Kaap

Heritage Guest House

"Alexandria self is 'n baie ou dorpie en benodig herstelwerk aan baie van die geboue. Al hoe wel jy die ouderdom van die dorp regdeur kan sien is die paaie skoon en goed in stand gehou waar toeriste mag reis."

St. Francisbaai, Oos-Kaap

St Francis Gholf Lodge

"Lieflike area om vakansie te hou. Kaap St Francis het 'n heerlike strand en daar is wonderlike stap en bergfiets paadjies."

Gonubie, Oos-Kaap

Tidewaters River Lodge

"Pragtige natuurskoon met skoon strand. Gonubie is klein tog beskik dit oor alles wat 'n toeris mag benodig. Word hoogs aanbeveel. "

Kidd's Beach, Oos-Kaap

Riverbend

"Lovely clean beach. Tea room good food. Just wait a while though. Friendly place."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Sal definitief aanbeveel om na 'The valley of desolation' toe the gaan, asook om aandete te gaan geniet by 'Polka' restaurant. Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp!"

Wavecrest, Oos-Kaap

Bay Cove Inn

"Mooi skoon area met vriendelike mense."

Port Alfred, Oos-Kaap

Dockside Guest House

"Wonderlike plek as mens wil gaan rus. Baie rustig, het een dag uitgery na Kenton-on-Sea. Baie mooi omgewing. Het op 'n Sundowner Cruise gegaan."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Mooiste dorpie met pragtige natuur en die Pioneers restaurant se kos is fantasties."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Zonnenstrahl Guesthouse

"Vrek oulike plekkie! Heerlik geëet in restaurant! "

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

River Front Estate

"'n Moet sien vir natuurliefhebbers!"

Joubertina, Oos-Kaap

Bethany Farm

"Baie interessant, rustig en stil maar baie kunstige mense en plekkies om te besoek. Wens ons kon langer gebly het."

Paradise Beach, Oos-Kaap

Seebries 15

"Die plek vir ‘n vakansie saam met vriende!"

Blad
Blad 172 - Wys 5131 tot 5160
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang