Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Op aanbeveling van Parkview het ons die Sunset River Cruise saam met Wayne gaan doen, was baie lekker en duine-klim by die see was hoogtepunt."
"Die gholfbaan is pragtig versorg en 'n groen juweel langs die rivier. Ons het 'n goeie 9 gaatjie-rondte gespeel."
"Nieu-Bethesda was 'n aangename verrassing. Ons kan die boekwinkel en deli wat ons besoek het, beslis aanbeveel. Ons sal weer hier kom kuier."
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique 1391 Everglade Close"Such a beautiful place. Loved it."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
The Shalom Holiday Home"Rustige dorpie met 'n stil, veilige strand, selfs in spitstye. Daar was twee dinge om die strand wat wel gepla het. Dit is 'n troeteldiervriendelike strand, maar eienaars maak nie agter hul honde skoon nie ten spyte van gratis sakkies by die ingang. Die badkamers is smerig selfs volgens strandbadkamerstandaarde."
"Pragtige dorp. Mooi ou argitektuur en baie oudhede te sien. Skoon en netjiese dorp. "
"As 'n mens weg wil kom van die gewoel van die stad is hierdie die perfekte bestemming. Jy het stilte, maar kan ter enige tyd Kaap St Francis Bay en die hawe besoek. Die strande is lank en skoon en daar is pragtige staproetes."
"Die onversorgde rommel verspreiding in die woonbuurte by die ingang van die dorp vanaf Port Elizabeth laat 'n baie negatiewe indruk."
"Seafield has a lovely beach and safe river mouth and an added bonus is it has a dog-friendly beach."
"Bluewater Bay has all the necessary amenities close by which helped make our holiday enjoyable. "
"Dink sterk daaraan om daar dalk 'n plekkie in die son te bekom en te gaan aftree. Die rustigheid is wat die plek spesiaal maak."