Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Sal definitief aanbeveel om na 'The valley of desolation' toe the gaan, asook om aandete te gaan geniet by 'Polka' restaurant. Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp!"

Wavecrest, Oos-Kaap

Bay Cove Inn

"Mooi skoon area met vriendelike mense."

Port Alfred, Oos-Kaap

Dockside Guest House

"Wonderlike plek as mens wil gaan rus. Baie rustig, het een dag uitgery na Kenton-on-Sea. Baie mooi omgewing. Het op 'n Sundowner Cruise gegaan."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Mooiste dorpie met pragtige natuur en die Pioneers restaurant se kos is fantasties."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Zonnenstrahl Guesthouse

"Vrek oulike plekkie! Heerlik geëet in restaurant! "

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

River Front Estate

"'n Moet sien vir natuurliefhebbers!"

Joubertina, Oos-Kaap

Bethany Farm

"Baie interessant, rustig en stil maar baie kunstige mense en plekkies om te besoek. Wens ons kon langer gebly het."

Paradise Beach, Oos-Kaap

Seebries 15

"Die plek vir ‘n vakansie saam met vriende!"

Gonubie, Oos-Kaap

Chanteclear

"'n Uiters vriendelike voorstad, skoon, netjies en hulpvaardig."

Kaap St. Francis, Oos-Kaap

Kingfisher Close

"Familie gunsteling! Rustige dorpie en as jy daarvan hou is dit die plek vir jou. Wat spesiaal is, is dat jy die sonsopkoms en -ondergang oor die see ervaar."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Leopard's Valley Guest Cottages

"Great plek en baie gastehuise om van te kies."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Oude Pastorie

"Cradock is looking a bit run down and dirty with litter in the riverside park."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Garden House and Cottage

"Sal volgende keer langer bly!"

Aberdeen, Oos-Kaap

De Denne

"Klein, maar pragtige dorpie!"

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

College Road Guest House

"Cradock is a lovely little town in the heart of the Karoo. We have stayed there 3 times in the past 6 years as a stopover to Kenton on Sea. There is a beautiful old hotel in the centre of town that is so beautiful and quaint. Cradock has true Karoo hospitality. We love it."

Hogsback, Oos-Kaap

Hogsback Inn

"Mooi omgewing, maar as dit reën of bewolk is, is daar min dinge om te doen."

Jansenville, Oos-Kaap

Angora Lodge

"Nie veel om te doen nie."

Lady Grey, Oos-Kaap

Mountain View Country Inn

"Beslis 'n moet vir diegene wat natuurskoon, berge en die platteland waardeer."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Davison Cottage Hole in the Wall

"Net jammer die paaie is nie wat wonders nie, maar op die ou end was dit die moeite werd."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Graaff-Reinet is 'n baie spesiale plek, daar is ongelooflike natuurskoon en oulike winkels, dis veilig en skoon en vriendelik."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense en interessante plekkies om te besoek."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Allemann se Huisie

"Unusual, interesting attractions, art-wise and culture-wise. Warm receptions by all we met."

Pearston, Oos-Kaap

Pearston Hotel

"Die padtekens op pad na Waterford benodig dringend aandag! Meer toeriste wat van die hoofpaaie wil afdwaal, sal dan besoeke bring aan die pragtige omgewing! "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Beautiful Karoo-town with beautiful surroundings."

Blad
Blad 174 - Wys 5191 tot 5220
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang