Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Jackie L. - 23rd January 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Besoek gerus.
Leandra P. - 23rd January 2019
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Vriendelike mense en lekker so in die natuur.
Nicolette B. - 22nd January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit was waarlik die juweel van die Karoo en dit was wonderlik om die dorpie te besoek.
Marietjie P. - 22nd January 2019
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Pragtig.
Arthur B. - 21st January 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
New Karoo is a wonderful restaurant to dine at. Very friendly and efficient service. Owl house maybe a little overrated. Archaeology guy was very friendly and interesting.
Tanya R. - 21st January 2019
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Lovely area!
Elizka F. - 20th January 2019
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Baie klein, skoon en stil dorpie. Definitief 'n dorpie om stadig deur te ry op die R62 roete.
Mikolaj K. - 19th January 2019
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
A remote town in the Karoo, but wonderful for relaxing and enjoying the environment. Gives you a perspective on towns in South Africa - also visited Michelle Prinsloo at her coffee shop which is very worthwhile.
Henning B. - 19th January 2019
staying in Rhodes, Oos-Kaap
A beautiful, quiet and peaceful holiday destination where the focus is on the outdoors, while affording the opportunity to fully recharge one's batteries.
Eben R. - 18th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sal graag besienswaardighede wil besoek. Mooi ou dorp.
Derek L. - 17th January 2019
staying in Joubertina, Oos-Kaap
For us it worked perfectly.
Elria V. - 15th January 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Dit was ons tweede besoek aan Nieu-Betesda. Ons kon nie genoeg kry van die dorpie nie en het nou langer oorgebly, omdat daar soveel te doen was. Die besoeke was beslis deel van ons goeie herinneringe.
Prieur V. - 15th January 2019
staying in Patensie, Oos-Kaap
As jy deur Baviaanskloof wil ry is hierdie 'n goeie put stop.
Brent R. - 15th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lovely place! Friendly and neat!
Pamela M. - 14th January 2019
staying in Queenstown, Oos-Kaap
The town to improve on entertainment facilities and places of interest.
Odette D. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Heerlike restaurante
Louis B. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons jaag gewoonlik deur Graaff-Reinet op pad Kaap toe. Die keer het ons oorgeslaap en ek is verbaas oor alles wat mens in Graaff-Reinet kan doen. Besoek gerus ook die Vallei van Verlatenheid.
Annelize D. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorpie wat 'n mens moet besoek!
Pieter D. - 14th January 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Prentjiemooi.
Gesina S. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie warm Desembermaande, maar alles die moeite werd, ons is gek oor die dorp en sy vriendelike mense.
Penny C. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Almal moet 'n draai daar maak! Die NG Kerk is 'n moet sien!
Debbie D. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Camdeboo Nature reserve and Valley if desolation were stunning. Lovely architectural buildings and museums in the town to visit.
Brigitte W. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die restaurant Polka is aan te bevele.
Joe V. - 14th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
The town is dirty, they need a big cleaning up effort in order to attract more tourist. Way to much litter in and around the town, needs better waste management and recycling strategy. The town has so much potential if the basics are done properly.
Stanley F. - 14th January 2019
staying in Jansenville, Oos-Kaap
Great Karoo Town. Friendly people. Peaceful place to visit.
Charlene D. - 13th January 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Die luuksheid wat jy in Hogsback aantref word effens oorskadu deur die vreeslike armoede waardeur mens ry voor jy by Hogsback kom, so dit laat jou ongelukkig soos 'n ryk skurk voel.
Lizelle C. - 13th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooi dorpie met 'n ryk geskiedenis.
Linda P. - 13th January 2019
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Te veel mense wat rondloop en geld of kos vra. Maak mens ongemaklik voel en nie meer oorslaap op klein dorpies nie.
Charlene D. - 13th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is absoluut pragtig. Dit lyk asof hulle tans ‘n vreeslike waterprobleem het, in die sin dat die water sleg ruik en aaklig proe. Mens kry dit ook nie afgewas van jou vel nie, wat vir 'n aardige taai ervaring sorg.
Fagmida F. - 12th January 2019
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Rustige dorpie.
Anel H. - 12th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Was mal oor die dorpie, sal definitief weer daar oorslaap. Mense is fantasties en so vriendelik. Het baie tuis gevoel.
Renee M. - 11th January 2019
staying in Patensie, Oos-Kaap
Really nice farm stalls to visit.
Wim V. - 11th January 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige dorpie wat die reisiger op pad Kaap toe gerus kan besoek. Net baie koud in die winter. Sal eerder dit net in die somer besoek.
Alet B. - 11th January 2019
staying in Fernglen, Oos-Kaap
Fernglen is 'n baie stil omgewing. Dit is 'n lekker plek om te rus vir die vakansie en die gewoel is nie so naby nie.
Ans S. - 11th January 2019
staying in Sunland, Oos-Kaap
As jy 'n Suid-Afrikaanse toeris is, mag jy nie hierdie wonderskone deel van ons land mis nie.
Gert W. - 10th January 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die dorp word sleg onderhou. Strate en parke is vuil.
Friedrich D. - 10th January 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Ons gaan dit ons familiebestemming maak.
Dawie B. - 9th January 2019
staying in Oos-Kaap
Sien sterre.
James A. - 9th January 2019
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Lovely old town.
Patricia M. - 9th January 2019
staying in Oos-Kaap
It's amazing, the mountains & rivers, wow.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za