Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Algoa Guest House"The beach is pretty and also some neighborhoods are beautiful. But there is not that much to see. We were there because it has an airport at which we could land near the coast."
"Vir ons was dit net 'n oorslaapplek op pad George toe. Ek is seker daar is verskuilde juwele in en rondom die dorp. Vroegoggend was die strate al skoongevee."
"My only real complaint was that I was not informed that the tar road leading off the N9 to Nieu Bethesda, was closed. This meant travelling up the N9 a further 20 km and then driving on a not-so-good dirt road a further 35 km. Apparently, the tar road should be re-opened by the end of May 2023."
"Gonubie is a wonderful seaside village. You can walk, run or ride. Lovely beach and lagoon to swim (if it is not too cold!)"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Gecko Units"Eerste keer wat ons in PE gekom het. Hou baie van die omgewing in Bluewater Bay. Strande by Summersand was baie netjies en skoon. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Ankervas"Ongelooflike mooi deel van die land! Die kombinasie van die see en berghange slaan mens se asem weg! Stunning verby!"
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Mitford-on-Sea Savuka"Great holiday destination. Beautiful scenery. One contextual issue was a leaking and smelly municipal sewer, close to the concrete causeway en-route to the cliffs."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
The Garden Cottage"Die Oos-Kaap word onder verkoop as 'n vakansiebestemming."
"Dis 'n vriendelike klomp mense en dis 'n pragtige dorpie bymekaar. Strate is skoon. Mens voel veilig."
"Wonderful place for a few days, or a quick stop. Loved the eateries, and friendly folk. A big problem everywhere in SA - potholes!"
"Ek gee dit 'n drie, nie omdat ek dit nie aanbeveel nie, hulle het baie skade gehad met die oorstromings en dit gaan 'n tyd neem om weer te herstel, natuurskoon is asemrowend, paaie skrikwekkend."
"Die Kerk en restuarant direk oorkant hom is 'n moet-ervaar. Sebastiaan die karwag is dierbaar."
"Ons besoek die area gereeld en sal definitief weer gaan. Baie van die besienswaardighede was ongelukkig toe op die Saterdag, maar ons sal hul weer gaan besoek. Pragtige dorpie met vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Framesby Guesthouse"We can't provide much input as we only used the town for a sleep over."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Ongelooflike mooi historiese ou geboue en geskiedenis. Ongelukkig is daar dele wat vervalle is. Indien die munisipaliteit moeite doen met die onderhoud van paaie in die dorp self en opknapping van geboue en verskaffing van water en elektrisiteit sal hierdie dorp 'n aanwins vir die toeristebedryf wees."
"Lovely quaint out of the way town. One is unaware of all the homes and places to stay until one tours the area to the south of the main street."