Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Koekeloer Selfsorg Eenhede

"Pragtige plattelandse dorp."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Hoylake Inn

"Oos-Londen het die pragtigste strande in ons land. Die stad en geriewe vereis aandag om 'n ware toeristebestemming te word."

Oos-Kaap

Vorstershoek Farm Cottage

"Pragtige natuur, veral op die roete geneem tussen Eliot via Barkleypas tot by Lady Grey."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

The Olde House

"A clean city with good infrastructure standards."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Emil

"Not too far from home but far enough for a weekend geteaway."

Elliot, Oos-Kaap

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse

"Elliot is baie goed geleë om al die passe in die Oos-Kaap te besoek. Mense wat lief is vir die natuur sal dit baie geniet."

Alexandria, Oos-Kaap

Heritage Guest House

"Alexandria is 'n plattelandse dorpie, omring deur plase. 'n Goeie basis waarvan jy die Oos-Kaap kan ontdek. Goeie padstalle en koffieplekkies naby. Slegs 15 minute vanaf Kenton on Sea. 'n Kort ent verder, dan is jy in Port Alfred. Dit was heerlik om die area te ervaar."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Barracuda Lodge on the Beach

"Vriendelike mense. Baie mooi en gesinsvriendelike swemstrande."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"'n Pragtige, netjiese en skoon dorp."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Rubiaceae Cottage

"It is true - it is a windy city with unexpected rain and thunderstorms. We didn't do many outdoor activities or visit any game reserves but the city itself is clean and full of greenery."

Oos-Kaap

Toll Inn Guest Farm

"Onontdekte juweel."

Middelburg, Oos-Kaap

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Middelburg se strate is vervalle en a.g.v. vorige keer se ervaring met inkopies ervaring en mense wat jou pla, het ons eerder alle eetgoed voor die tyd gekoop."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Emil

"Daar is baie te doen in Jeffreysbaai vir oud en jonk."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Waterkant 4

"The weather was nice plus the beach was nice."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Plan B

"Rustige area, perfek vir iemand wat wil gaan rus weg van die stad en geraas."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Paradijs

"'n Pragtige, rustige dorpie, veel te doen, 5 dae is te min, baie geskiedenis, doen ook 'n besoek aan die kerkhof, dis baie intersessant."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Sunridge Self-catering Accommodation

"Die Suidelike deel an PE lyk haglik. Daar waar ons gebly het, lyk dit heelwat beter."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Oulike winkels en vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Baie oulike dorpie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Baie mooi en verseker die moeite werd."

Hogsback, Oos-Kaap

Maple Grove Cabin

"Die bome is wonderlik."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ocean View Guest House

"Pragtige dorp met die mooiste strande, mense, restaurante en winkels."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Ankervas

"'n Rustige en pragtige kusdorpie."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Lekker, rustige oornagplek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Pragtig. So baie ou geboue, meeste mooi gerestoureer. Vat 'n mens terug in die geskiedenis en wonder hoe dit was om in 1823 daar te bly. Natuurskoon, berge, asemrowend. Meeste mense is baie vriendelik. Baie buitelanders wat kuier."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Bethesda

"Sal definitief weer kom kuier."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang