Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.

Port St Johns, Oos-Kaap

N'taba River Lodge & Spa

"The town is a gem. Definitely going back."

Glengariff, Oos-Kaap

Casli's Cottage

"As jy van stilte hou, is dit heerlik."

Gonubie, Oos-Kaap

Chanteclear

"Gonubie is 'n aangename vakansiebestemming met als wat jy nodig het in 'n radius van 'n paar kilometer."

Gonubie, Oos-Kaap

Rosewood Self-Catering

"Gonubie made us to wanna come and stay in East London. It's such a beauty."

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

De Old Drift Guest Farm

"Klein maar baie mooi park. Het baie olifante asook 'n klompie ander diere gesien."

Addo, Oos-Kaap

Homestead B&B

"Dis 'n onbekende juweel vir 'n toerus wat hou van in plekke te gaan rond ry en snuffel."

Venterstad, Oos-Kaap

Morning Glory Cottages

"Baie min winkels. Lekker droëwors en chilli bites by die enigste slaghuis. Skoon dorp."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Netjiese, rustige Karoo-dorpie."

Vincent, Oos-Kaap

Windsong

"So convenient. "

Steytlerville, Oos-Kaap

The Royal Steytlerville

"'n Goeie plek om te oornag as jy blyplek soek in Steytlerville."

Steytlerville, Oos-Kaap

Steytlerville Villa Guest House

"Die dorp is baie skoon en die mense is baie vriendelik."

Cannon Rocks, Oos-Kaap

Bay View Self-Catering

"Lieflike strande, lekker speelplek op die duine. Cannon Rocks kan aanbeveel word!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Pragtige plek. Dit is net die baas van die Kaktuskwekery (tuin) wat nie 'n goeie ambassadeur vir sy dorp is nie. Hy het ons gevra om te loop want hy wil toemaak. Baie ongeskik! Ons het 13:30 daar gekom, volgens kennisgewing op die hek sluit dit eers 16:30. Ons was almal verstom oor hy so ongeskik is."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Tyday Accommodation

"'n Mooi en skoon stad met baie eetplekke en inkopiewinkels. Die wind is net baie erg! Ons het die wildtuin baie geniet! (Die toegang is baie duurder as die Kruger Wildtuin.)"

Wavecrest, Oos-Kaap

At the Beach

"Landelike dorpie gevoel met wonderlike eetplekke en winkels net in die pad af."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Nine on Uys Street

"Seker dat toeriste dit sal geniet. Ons het vir 'n familietroue gekuier en nie regtig die plek besoek nie."

Gonubie, Oos-Kaap

111 Rose and Ale

"Ek hou van die plek."

Lady Grey, Oos-Kaap

Blue Pepper Guest House

"The people of Lady Grey are just amazing. They go out of their way to assist you and are super friendly."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Graaff-Reinet is inderdaad die juweel van die Klein Karoo - 'n plek waar 'n mens nie net moet oornag nie, maar waar jy jouself genoeg tyd moet gun om al die interessanthede te besoek en sommer net die dorpie met sy pragtige huisies te geniet."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Dolphin View Guesthouse

"Pragtige dorp en vakansieplek, maar die strate is in 'n bedenklike toestand!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Dorp is netjies, Vallei van Verlatenheid was 'n belewenis. Resturante was van goeie gehalte."

Glengariff, Oos-Kaap

Casli's Cottage

"Mooi, rustige plek en naby winkels en restaurante."

Bluewater Bay, Oos-Kaap

Bluewater Beach House

"Sal graag 'n eetplekkie vir ontbyt en aandete in die omgewing wil sien. Bluewater Bay is rustig en stil, mens wil nie altyd stad toe ry vir ontspanning na-ure nie. Indien 'n persoon werk wil jy ook nie na-ure staan en 'n maaltyd voorberei nie, Spar het ook nie alles nie. Ons was ook nie alleen nie, daar was nog sewe ander gesinne saam in die omgewing vir die naweek."

Greater Addo, Oos-Kaap

Avoca River Cabins

"Ek het baie daarvan gehou."

Port Alfred, Oos-Kaap

The Beach House

"Baie oulike dorp met als wat mens kan aan kan dink om te doen en goeie winkels as jy iets nodig het."

Greater Addo, Oos-Kaap

Avoca River Cabins

"Ideaal vir 'n besoek van 2 dae."

Blad
Blad 180 - Wys 5371 tot 5400
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang