Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Deon H. - 22nd December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Nuwe eetplekke is 'n bonus. Dorp moet nie te veel uitbrei en sy karakter verloor nie, is en bly nog die mooiste dorp vir ons.
Dave R. - 21st December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Heerlik om die dorp te besoek.
Rensche J. - 21st December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons het nog net oorgeslaap, en elke keer verras Graaff-Reinet ons.
Estelle J. - 21st December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
'n Aangename verassing! Stap terug in tyd. Die journey is deel van die bestemming. Geen beter plek om jou pad kus toe te breek as Nieu-Bethesda nie! Hoogs aanbevole!
Elmarie V. - 21st December 2017
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Geniet dit om in Grahamstad te kuier omrede daar vele geskiedkundige plekke is om te besoek en die plekke is loopafstand van mekaar.
Bianca D. - 21st December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Valley of Desolation and Polka Restaurant is a gem of Graaff-Reinet.
Wendy N. - 20th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lekker dorpie.
Christo B. - 20th December 2017
staying in Oos-Kaap
Die onbekende juweel van Suid-Afrika.
Ian S. - 20th December 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
Paaie in die dorp is baie sleg.
Heleen E. - 20th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu-Bethesda is 'n pragtige, netjiese Karoo dorpie
Karen G. - 19th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooi dorp vol onverwagte plekkies.
Desmond F. - 19th December 2017
staying in Penford, Oos-Kaap
Thumbs up.
Liezel B. - 19th December 2017
staying in Patensie, Oos-Kaap
Patensie is 'n pragtige dorp vol lemoenboorde en die inwoners is baie vriendelik.
Sanli B. - 19th December 2017
staying in Walmer, Oos-Kaap
Baie stil en uit die besige vakansieganger-gemaal.
Ettione F. - 19th December 2017
staying in Humewood, Oos-Kaap
Humewood is naby aan alles, restaurante, strande en uithangplekke. Enigste probleem was dat dit 'n bietjie raserig kan word maar dis glad nie oorweldigend nie daarom het ek net een ster afgehaal daarvoor.
Elsabe M. - 19th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n lieflike dorpie en die ideale oornag op pad Kaap toe.
Carol B. - 19th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie interessante dorp vol geskiedenis.
Janine M. - 19th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Besonderse mooi kerk!
Sanli B. - 19th December 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cradock is 'n pragtige dorp, ryp aan geskiedenis. Dit is duidelik 'n dorp wat besef sy oorlewing hang af van die hoeveelheid besoekers en daarom word ou geboue gerestoureer.
Elmarie R. - 19th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie oulik en interessant. Deel van 'n erfenis wat ons moet koester.
Roald G. - 18th December 2017
staying in Patensie, Oos-Kaap
Omgewing is baie mooi.
Werner C. - 18th December 2017
staying in Queenstown, Oos-Kaap
Goed vir oorslaap. Sal nie sommer tyd in die dorp spandeer nie. Het vir seker agteruit gegaan.
Melanie E. - 18th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons love Graaff-Reinet. Dit is een van die mooiste plekke in die land. Ons het ook vreeslik lekker by Polka geëet in die dorp.
Kim A. - 18th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Perfect stay on the way to the Eastern Cape.
Jacques H. - 18th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
'n Aanbeveling om die mooi eenvoud weer raak te sien en jou siel te voed.
Nokuzola T. - 18th December 2017
staying in Fort Beaufort, Oos-Kaap
It's a place to be.
Erika W. - 18th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige skoon dorp met so baie om te verken. Ons is baie lief vir Graaff-Reinet.
Jp D. - 18th December 2017
staying in Hogsback, Oos-Kaap
‘n Plek wat almal gerus op hulle reislys kan sit, indien nog nie daar was nie!
Chantelle R. - 18th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Mal oor die plekkie. Baie interessant en ons eerste keer daar en sal vir seker terug wees.
Magda C. - 17th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Interessante museums, te veel om te sien as mens net oorslaap.
Leon R. - 17th December 2017
staying in Oviston , Oos-Kaap
Jy moet weet hoekom jy hiernatoe kom. Dit gaan oor die rustigheid en die afgeleë platteland.
Roelien V. - 17th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Soveel om te sien van nasionale park tot museums.
Marius B. - 16th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Lekker om die rustigheid van die Karoo te kom ervaar.
Lorenza S. - 16th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met vriendelike mense. Het by Polka gaan eet. Dit was amazing.
Wendy B. - 16th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Drive up to the horoscope view site in Camdeboo National Park and stay til 8.30 pm to see the nocturnal like jackal and hopefully even bat eared foxes. Abundant birdlife. Best time to go to park in summer from 4 pm. Beautiful dam above town.
Karin V. - 15th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie om te sien. Ons 2 nagte was heeltemal te min. 'n Diamant van 'n dorp.
Michael H. - 15th December 2017
staying in Parsonsheuwel, Oos-Kaap
Baie sentraal geleë, ideaal vir die besigheidsreisiger.
Abel S. - 15th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
'n Karoojuweel! 'n Gasvrye dorp wat is wat hy is, onopgesmuk en hartlik. Die Uilehuis 'n diep-dink en weer-dinkplek, maar verseker nie die enigste besienswaardigheid nie.
Nicole O. - 15th December 2017
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Nie ideaal om laat Vrydagaand of aan die begin van 'n maand daar aan te kom nie.
Bennie S. - 15th December 2017
staying in Bathurst, Oos-Kaap
Lieflike mooi dorpie met ryk 1820 Setlaar geskiedenis en interessante winkeltjies, plase en ander plekke op boomryke paaie om te verken. Ons het lekker by die Pig & Whissle Hotel geëet en kan die goeie waarde vir geld spyskaart in geskiedkundige gebou aanbeveel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za