Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Marine Drive 49"Goed geleë. See-ligging. Ontspanning. Goeie weer."
"Graaff-Reinet is een van die skoonste dorpies wat ek al gesien het. Die dorpsmense is ongelooflik vriendelik en dit is tot lekker om te gaan petrol ingooi."
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Baie geskiedenis, aangename weer, maar onderhoud van paaie en watervoorsiening deur munisipaliteit is swak."
"East London has sea, forest and mountains close by. Too many places to visit. Absolutely beautiful country. We'll be back."
"'n Klein kusdorpie sonder pretensie. Kom ons hoop dit word nie oorontwikkel nie."
"By die 1 eetplek wat daar is sal ek nooit weer gaan eet nie. Ons het elke dag Gordonsbaai toe gery vir ontbyt of middagete. Behalwe vir 'n drankwinkel wat nie veel het nie, is daar niks anders nie behalwe 'n spaza winkel. Keimond is definitief nie 'n toeristebestemming nie."
"Jeffreys Bay is an awesome holiday destination, however, accommodation places such as Mondu Guesthouse do not contribute to that. Our stay at the Guesthouse was rather unpleasant from the time we arrived."
"Daar is nie regtig iets in die omgewing te doen nie. Dit is definitief meer 'n oornagbestemming op 'n lang roete en nie regtig 'n toerismebestemming nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
The Walmer Oasis"None, except to recommend Gqeberha as one of the tourist destinations to visit."
"Loved this beautiful little Karoo town. Definitely worth a visit and recommend spending a few nights to fully explore the town!"
"Slegs deur Middelburg gery, nie op 'n ander plek in die dorp gestop nie."