Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6660 reviews.
"The only draw back was having to drive through a bad area to get to the Marina but other than that it was a great destination. Beaches were clean, life guards on the beaches and close to various site seeing destinations."
"Ek was regtig verbaas. Ou huise, maar so mooi onderhou en lyk nie verlate nie. Mooi winkeltjies om deur te stap, lekker eetplekkies. Camdeboo Nasionalepark is baie mooi om te sien, die moeite werd vir natuurliefhebbers."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Bluewater Bay Self-catering Accommodation"Baie om te sien en doen vir kids, tieners en ouers! Sal beslis weer kom!"
"Die museums is iets om ook te besoek terwyl mens daar oornag. Dit is baie interessant. Pioneers restaurant is ook baie lekker met ongelooflike kos en baie goeie diens. Dit kan ons regtig aanbeveel."
"Kleinemonde is 'n pragtige, netjiese dorpie net ver genoeg van die besige Port Alfred dat jy voel of jy op die platteland is, maar ook naby genoeg vir al jou nodige inkopies en restaurante."
"Baie lekker ontspannend met die see en rivier vir bootvisvang. Inwoners van die dorp nie altyd so vriendelik en tegemoetkomend soos die Weskaap nie. Verder, heel aangenaam."
"Graaff-Reinet is so vol kultuur. mens sien uit daarna om die dorp te besoek. Vir myself is die vetplantkwekery die wonderlikste ding op aarde."
"Die eetplekke in Keimond is maar beperk, maar daar is 'n groter verskeidenheid in Morgan Bay wat net om die draai is. Ons het wel die stilte van Keimond geniet."
"Pragtige dorp met pragtige geboue, maar ongelukkig het die dorp agteruitgegaan die afgelope paar jaar die strate is vuil en mens voel nie veilig nie. Buiten dit is 'n besoek aan die dorp beslis die moeite werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Cassia Self Catering"Die area waar ons was, was skoon en netjies en n mens het sommer veilig gevoel."