Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.
"Baie lekker. Daar is 'n skulpmuseum. Wipeout Zone-speletjie. Putt-puttbaan en Dolphin-strand."
Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape
Somerset Lodge"Good hiking and cultural destination. Museums and art venues."
"'n Heerlike en pragtige dorpie om in te kuier. Ons sal vir seker volgende keer langer bly."
"A place to come back to for sure. Who needs expensive spa's when there is Nieu-Bethesda?"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Glenelg Road Guest House"PE is 'n baie mooi plek en daar is baie om te sien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
84 on Himeville"Hier is niks om te doen met tieners nie. Die weer is nie vir ons nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Casa Seaviews"Die buitewyke van die stad is pragtig, maar die stad self is bietjie besig as jy rustigheid verkies."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Walmer Villiers Self-catering"Gaan gewoontlik vir besigheidsdoeleindes."
"Die dorp het vir seker grooter geword met tyd. Genoeg eetplekkies en koffiewinkels."
"The only draw back was having to drive through a bad area to get to the Marina but other than that it was a great destination. Beaches were clean, life guards on the beaches and close to various site seeing destinations."
"Ek was regtig verbaas. Ou huise, maar so mooi onderhou en lyk nie verlate nie. Mooi winkeltjies om deur te stap, lekker eetplekkies. Camdeboo Nasionalepark is baie mooi om te sien, die moeite werd vir natuurliefhebbers."