Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.
"Surfers paradise with all the feels of a long remembered childhood holiday. "
"Vir ons was alles perfek, want dit is buite seisoen. Ek dink in seisoen sal dit baie besig wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Paxton Luxury Apartments"As iemand die wind bietjie kan beheer sal dit lekker wees."
"Baie goeie sentrum van waar mens dié bergpasse daar naby kan verken. Baie oulike dorp om te verken."
"The town is beautiful and the people were warm. However, the town does need a few more shops. The ShopRite Usave was always full and there's few shops to shop from. There's also a need for a KFC. It was sad that one could not drive to a KFC for some yum chicken."
"Sondagoggend - presies 1 plek oop vir ontbyt, uit die 5 beskikbare fasiliteite? Miskien afseisoen!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Annie's Selfcatering Accommodation"Lieflike plek. My hart daar verloor."
"My rustige geboortedorp. Argitektuur van die ouer geboue in die dorp is van hoogstaande gehalte. As jy wil ontspan en wegkom van die geroesemoes van die stad en Karoostilte wil geniet, is Aberdeen net die plek."
"Pragtige weggesteekte juweeltjie in die berge. Maak tyd om ten minste 'n dag daar te spandeer."