Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Op-die-Berg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Op-die-Berg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Op-die-Berg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Op-die-Berg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Op-die-Berg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Op-die-Berg

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wes-Kaap

River Cottage is die ideale wegbreekbestemming. Dié kothuis is in die afgeleë Witzenberg-vallei en bied aan gaste die geleentheid om die natuur te beleef of om die staproetes te verken, vis te vang, kloof te klim,...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Wes-Kaap

Houdenbek Farm Cottages is op 'n vrugte- en groenteplaas in die bekende Koue Bokkeveld geleë. Houdenbek Farm Cottages is 'n opgeknapte Nasionale Monument wat nou selfsorg-akkommodasie en 'n familiewegbreekplek sowa...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Kaleo Guest Farm is geleë in die skilderagtige Koue Bokkeveld, hoog bo die Ceres-vallei, sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié elegante landgoed het verblyf- en funksiegeriewe. Kaleo Guest Farm is in die hartjie ...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Wes-Kaap

Roggevlei Farmhouse is 'n historiese plaashuis op 'n plaas sowat 45 km buite Ceres. Dié plaas skuil in 'n pragtige vallei omring deur berge en bied 'n vreedsame plattelandse wegbreek. Dié plaashuis beskik oor 3 k...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Fisaasbos is bo-op 'n heuwel geleë, omring met vrugteboorde en die Winterhoekberge in Tulbach. Dié selfsorgverblyf is ideaal vir 2 gesinne wat deel of 'n groep vriende, stadsjapies, motorfietsryers, voetslaners of...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Mont Rouge is 'n natuurjuweel en net 120 km buite Kaapstad in Tulbagh geleë met sy ryk Kaap-Hollandse erfenis. Die rustigheid en skoonheid van die omgewing waarborg 'n onvergeetlike tyd. Ons selfsorgkothuise langs...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Kaap

Cedarpeak Mountain Cottages is 'n gasteplaas in 'n wildernisarea in die suidelike deel van die Sederberge. Met toegang tot een van die grootste privaat wildernisareas in die Wes-Kaap, bied dit uitstekende verblyf en...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Tulbagh, Wes-Kaap

Brandwag is op 'n kleinhoewe in die voorheuwels van die Winterhoekberge geleë en is net 12 km van Tulbagh af. Kom geniet lieflike uitsigte op die Klein-Winterhoek-, Sneeugat- en Witzenberge. Brandwag het slaapple...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wes-Kaap

Heidedal is op 'n plaas 27 km buite Porterville geleë. Dié plaas skuil tussen sandsteenberge en is naby die Groot-Winterhoek Wildarea. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die Grasdak Plaashuis is 'n ou huis en beskik oor...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sederberg, Wes-Kaap

Schoongezicht is op die Schoongezicht-plaas aan die voet van die Skurweberge in die Koue Bokkeveld geleë. Dis 'n rustige en stil area wat heeltemal omring word deur die natuur. Daar is 'n groot natuurlike poel wat...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sederberg, Tankwa Karoo

Rietvley Cottage is in die Koue Bokkeveld naby Op-Die-Berg geleë en bied plaasverblyf. Dis ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n wegbreek in dié vreedsame omgewing. Dié kothuis beskik oor 1 kamer ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Die Kloof is ’n opgeknapte historiese gebou met dik mure, ’n grasdak en tradisionele staldeure en is op Koelfonteinplaas naby Prince Alfred's Hamlet geleë. Dis 'n vrugteplaas wat al verskeie toekennings vir sy ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Wes-Kaap

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde teen die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt van die Tulbagh-vallei geleë. Dit is 15 minute se ry vanaf die middedorp en oordeelkundige gaste sa...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Kaap

Berghoff is op 'n proteaplaas 28 km buite Porterville in die Wes-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 4 gerieflike selfsorg-chalets wat ver genoeg van mekaar af is om privaatheid te verseker. Elke chalet word afsonderlik...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Kaap

Rockhaven Guest Farm is 'n werkende olyf- en olieplaas in die Winteroekberge in die Sederberge. Dié plaas lê hoog bo die Olifantsriviervallei en het asemrowende uitsigte oor die vallei, ongerepte fynbos, lekker sw...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za