Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Oude Dorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Oude Dorp bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 22 resensies.

Oude Dorp

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf

"Baie interessante geskiedenis. "

Oude Dorp

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf

"Baie lekker rustige plek."

Oude Dorp

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf

"Baie stil sonder studente en plekke maak eers 10 uur oop vir ontbyt naby Oude Dorp."

Oude Dorp

Alma Mater Guesthouse

"Netjies en goed versorgde buurt."

Oude Dorp

Rob's Place

"Not sure if you referring to Potchefstroom but if so it was a pleasant town to visit. It has all the basic necessities one needs."

Oude Dorp

On Golden Pond Guesthouse

"Dit is werklik 'n baie mooi plekkie, maar die paaie is baie swak in Potchefstroom."

Oude Dorp

Bietjie Boendoe Lodge

"Sal enige tyd daar kom bly."

Oude Dorp

Cross Roads Inn

"Oude Dorp is 'n baie mooi area van Potchefstroom .Geen probleem. Ons wil nou net Potchefstroom toe verhuis a.g.v. die gemaklikheid en mooi netjiese beeld wat Potchefstroom aan ons gebied het. "

Oude Dorp

Cross Roads Inn

"Die omgewing is skoon en netjies. Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Aangename verandering vir ons van die stadslewe af."

Oude Dorp

Cross Roads Inn

"Cross Roads Inn is nie in Oude Dorp geleë nie. Oude Dorp is sowat 20 km buite Potchefstroom. Cross Roads Inn is in die middel van Potchefstroom. "

Oude Dorp

Bietjie Bosveld Lodge

"Ek wil net baie dankie sê vir LekkeSlaap en vir Bietjie Bosveld. Ons het lekker gerus en het die naweek baie geniet en sal beslis dit weer doen."

Oude Dorp

4 Flamink (old listing)

"Geen. Daar was nie tyd gewees om behoorlik ondersoek in te stel nie."

Oude Dorp

Bietjie Bosveld Lodge

"Oude Dorp is pragtig - ons eerste besoek. Soek nou al vir jare iets naby Potch omdat ons kinders daar studeer. Ons wil nie regtig in 'n gastehuis bly nie, maar het nie geweet waar en hoe veilig iets buite die dorp was nie. Hierdie is definitief 'n goeie wegbreek vir studente en hulle ouers wat net weer bietjie saam wil kuier. Uitstekend!"

Oude Dorp

Thorntree Lodge

"Baie oulik, lekker, mooi en rustig."

Oude Dorp

Thorntree Lodge

"Baie goed geleë as jy besigheid in Potch het of as jy laat middag van Gauteng Kaap toe ry oor Kimberley om dan hier oor te slaap."

Oude Dorp

Ancient Emperor Guest Estate

"Baie lekker gekuier! "

Oude Dorp

Oudrift Riverside Lodge

"Anderland is 'n besonderse trou venue! Enige bruidspaar se droom! "

Oude Dorp

WJ Selfcatering

"Rustige omgewing en tog naby alles."

Oude Dorp

WJ Selfcatering

"Baie mooi en goed."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem