Geverifieerde Resensie
Oudtshoorn
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Oudtshoorn bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1068 resensies.
"People are friendly as usual and it is a nice and safe environment. Not so busy like at home in Cape Town. It is good being able just to break away, very peaceful and nice place to unwind a bit."
"Sal beslis weer gaan. Daar is baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Baie om te doen en te sien. Die Kango-grotte en Cango Wildlife Ranch is fantasties."
"Ons het Cango Wildlife Ranch besoek met 'n verskeidenheid wilde diere. Wilgewandel Family Farm and Restaurant het baie aktiwiteite vir kinders, maar dit sit so 30km van die huisie na Swartberge se righting. Daar is 'n Zipline, trekker-trein, kamele en nog vele meer."
"A quaint little town. Unfortunately we could not visit Cango Caves due to lockdown restrictions but the area is beautiful and we had a lovely stay."
"Sal graag weer gaan om hierdie keur die Congogrotte te besoek. Die kinders het dit besonders geniet!"
"Daar is so baie te doen, te sien en te beleef dat jy nie kan sê dit was vervelig nie."
"Soveel besienswaardighede en ryk aan geskiedenis, padstalletjies is volop en het die pragtigste goed. 'n Moet om weer 'n draai te maak."
"Visited the Cango Caves and was in awe. Also travelled up the Swartberg Pass to appreciate the magnificent views."
"Netjiese en vriendelike dorp! Anny's is een van die beste restaurante daar!"
"Oudtshoorn het baie goed om te sien en te doen. Cango Wildlife Ranch, Cango Caves, Cango Ostrich Farm, Wilgewandel Farm met kamele, baie lekker plekke om te eet soos Karoo Pot, The Grill, Karusa Wine Tasting met lekker platters. Skilpaaie in die Cango Wildlife Ranch. Die mense was baie vriendelik en die kos was alles baie lekker! Die padstal Doornkraal het baie lekker kos! En verniet wynproe."
"The caves were great, even though the tours are shorter now because of Covid. Oudtshoorn has the full range of shopping convenience that city-dwellers are used to, but besides the caves and ostriches it's fairly dull."