Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.

Franskraal, Overberg

Leegle

"Die natuurskoon is van die beste."

Gansbaai, Overberg

Ons C-huis

"Not much to see or do in Gaansbaai, but close enough to Hermanus for shopping, eating out or a busier vibe."

Struisbaai, Overberg

25 The Tides

"Lekker plek om te rus."

De Kelders, Overberg

Whalescape

"De Kelders and the whole Gansbaai area is an undiscovered tourist destination in my opinion. Particularly for people without very young children. Quiet, safe, easy for walks and access to the sea and great scenery. Good pricing for accommodation here. Relatively easy access to CT International Airport in around 90 minutes on good roads. For me they could make more of their archaeological interest, particularly Klipgat and the various De Kelders caves and the many interesting shipwrecks."

Witsand, Overberg

Barnacles

" Pragtige natuurskoon."

Hermanus, Overberg

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Pragtige en skoon dorp met asemrowende uisigte."

Swellendam, Overberg

Marula Lodge Guesthouse

"Drostdy Museum is very interesting!"

Caledon, Overberg

Die Pastorie

"Daar is nie baie akkommodasie vir mense wat graag naby trouvenues wil bly nie. Veral met kinders. Van die plekke wat wel in die omgewing van Caledon is, is bitter ver, mense met kinders wil naby wees. Dit is ook baie duur vir gaste om te oornag. Sommige plekke laat kinders toe maar moet vol prys betaal. Of ekstra kamers boek. Ek voel as jou kind in elk geval deur die loop van die nag by jou kom inkruip hoekom dan ektra betaal vir 'n kamer waar hy nie eens in slaap nie. "

Hermanus, Overberg

Fisherhaven Traveller's Lodge

"100% fantastic as a tourist destination. Beautiful sights. Friendly people, friendly city. Will definitely go back, as our time was too little. Will highly recommend and refer. "

Suurbraak, Overberg

Suurbraak Schuur

"'n Juweel. Moenie verby ry nie. Stop en gesels met die mense, jy sal nie spyt wees nie. "

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"Pragtige en rustige dorpie, net die regte medisyne."

Elgin, Overberg

Belfield Wines and Farm Cottages

"Skokkend dat die dorpie so vuil en verwaarloos is. Gelukkig moes ons net deur die dorpie ry om by die pragtige Elgindam te kom. "

De Kelders, Overberg

Amazing Grace B&B

"Dit is 'n baie mooi dorpie. "

Witsand, Overberg

Ittledoo

"Altyd lekker in Witsand, selfs die winderige dae! "

Witsand, Overberg

Barnacles

"Baie rustige plekkie wat in 'n mens se hart inkruip."

Witsand, Overberg

Whale Watchers Inn

"Ekt daar grootgeword en Witsand sal altyd vir my 'n wonderlike dorpie wees. "

Hermanus, Overberg

Pat's Place

"Lekker plek, walvisseisoen is wonderlik!"

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Mooiste strand en dit is wonderlik vir klein kinders met warm seewater! "

Bredasdorp, Overberg

De Volkshuijs

"Ideaal geleë om die omgewing (Napier, Arniston, L'Agulhas, ens.) te besoek."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Witsand is 'n pragtige dorpie, so rustig en mooi en almal daar is vriendelik. "

Swellendam, Overberg

Fleckvieh Guestfarm

"Swellendam is een van die wonderlikste en rustigste dorpies. Ons keer jaar na jaar terug."

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"Hermanus is 'n wonderlike dorp met pragtige strande en lekker eetplekke!"

Bredasdorp, Overberg

Ou Werf

"'n Mens kan nêrens op 'n Saterdagmiddag of Sondag wyn koop nie ... so moenie jou drinkgoed by die huis vergeet nie!"

Hemel-en-Aarde Vallei, Overberg

Hornbill House

"Dis 'n mooi area as deel van die gewilde Hermanus."

Hermanus, Overberg

Braeview Guesthouse

"Aangename vakansiedorp met als wat 'n mens se hart begeer. Sentraal geleë. "

Sand Bay, Overberg

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home

"Baie rustige dorpie vir rustige reisigers. As jy meer vermaak soek, is Hermanus net 3 km ver."

Blad
Blad 190 - Wys 5671 tot 5700
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang