Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai."
"Was verras deur wat die dorpie alles bied. Kwaliteit lewenstyl. Asemrowende omgewing."
"Die kombinasie van see, walvisse, berge, top-restaurante en wynplase sorg vir 'n baie spesiale ervaring. "
"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."
"Pragtige dorpie met nodigste winkels. Moenie te veel uitbrei nie. Hou van hoe dit tans is."
"Agulhas is pragtig. Die mense by die ligtoring was super ingelig en hulpvaardig. Ons het ook uitgery na Elim, Bredarsdorp, Waenhuiskrans en Napier. Elkeen van hierdie dorpies is uniek en verseker die moeite werd om te besoek. Ek dink 2 volle dae is genoeg om alles te verken. "
De Hoop Nature Reserve, Overberg
Potteberg Guest Farm"Gravel roads in poor shape. Limited area to travel around. The Potberg end is better."
"It is an excellent place to go if one wants to relax and take long walks along the beach. The fish shop serves lovely fish and chips."
"Hermanus is 'n pragtige dorpie met verskeie aktiwiteite. Baie staproetes al langs die kus. Beveel sterk aan om die "Boat-based whale watching" te doen saam met Southern Right Charters en kayaking saam met Walkerbay Adventures. Heerlike eetplekke in die dorp."
"Greyton is a lovely, quaint little town. There is a well-stocked OK and two liquor stores. The Saturday market is amazing. Furthermore the town has a great restaurant offering. We absolutely enjoyed our visit. This town has so much character!"
"Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants."
"Vriendelikheid van die permanente inwoners laat jou sommer tuis voel, en moenie vergeet van die ongerepte strand nie. Dis hemels in vergelyking met ander strande. Probeer asb. om dit so te hou."