Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6306 resensies.

Swellendam, Overberg

30 Lichtenstein

"Aangesien dit een van die oudste dorpe in SA is, is die boustyle pragtig. Baie mooi boomryk."

Kleinmond, Overberg

Villa Le Roc

"Jammer ons besoek was kortstondig. Sal graag weer wil terugkom."

Overberg

Genevieve MCC and Farm Cottages

"So baie om te doen van wynproe en fietsry tot net rustig sit en die natuur waardeer!"

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Baie oulike dorp en winkels, onder andere die gewilde "Blou Bakkie". Hou van hulle gepaste leuse: Ons (die boergemeenskap) bring die plaas na die see."

Gansbaai, Overberg

Saxon Lodge

"Pragtige plek. "

Bredasdorp, Overberg

Kate's Country Kitchen Accommodation

"Pragtige, plattelandse dorp waar die ikoniese Voet van Afrika Wedloop al sedert 1978 met groot sukses aangebied word!"

Agulhas, Overberg

At Patat Cottage

"Ek dink die kusdorpie hou bekoring enige maand van die jaar. Baie om te kom sien en ervaar. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik. Iets vir elke smaak en voorkeur."

Agulhas, Overberg

StruisVogel

"Lekker eetplekke met goeie natuurskoon. "

Gansbaai, Overberg

Harbour View

"Ons kon interessante plekke soos die pikkewynhospitaal en Walkerbaai se grot besoek. Gansbaai is ook naby genoeg vir 'n dagbesoek aan Hermanus."

Botrivier, Overberg

Basterskloof

"Oulike, klein dorpie, met 'n paar interessante plekke om te besoek."

Bredasdorp, Overberg

De Volkshuijs

"Visited Die Mond, Elim, Arniston. "

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"So mooi en lekker stil, jammer ons het nie deur die dag meer tyd gehad om rond te loop nie. "

Agulhas, Overberg

Bodega Fuchs

"'n Moet sien, baie mooi plek."

Hermanus, Overberg

A Farmhouse

"Gerieflike wandelpaadjies langs die see wat deur veiligheidswagte gepatrolleer word. Ons was baie gelukkig om heelwat walvisse met kleintjies sommer naby aan die kant - van die rotse af - te kon sien. Het die omgewing en aktiwiteite daar baie geniet."

Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage

"The town has several big supermarkets and restaurant chains. Everything we needed."

Witsand, Overberg

L-Breede River View Unit 300B

"Beautiful place, but not many amenities for non-boating visitors. Perhaps the area is best visited in summer."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Pragtige plek, en stil omgewing."

Bettysbaai, Overberg

Crassula

"Will definitely go for a second visit."

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"Die mooiste plek met sy pragtige blou strande. Sovêr as wat die oog kan sien en pragtige plantegroei."

Overberg

Hemel en Aarde Cottages

"Wonderful location with many attractions - vineyards, restaurants, outdoors and beaches."

Overberg

Rondeheuwel Guest Farm

"Overberg is 'n pragtige area met groen landerye en die geel blomme van die Canola was prentjiemooi."

Hermanus, Overberg

Brown Jug Accommodation

"So beautiful. So many things to do and see."

Agulhas, Overberg

See-Volstruis

"WiFi sal wonderlik wees."

Hermanus, Overberg

40 on Main Self-catering

"Loop rond en ontdek die mooiste oulikste kunsplekke in alleys. Wandelpaaie uitstekend. Ons was bevoorreg on walvisse en dolfyne te sien, wonderlik!"

Blad
Blad 49 - Wys 1441 tot 1470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang