Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6306 resensies.

Swellendam, Overberg

Bergview Guesthouse Swellendam

"Die dorp is baie skoon en die mense is almal so vriendelik. Ons het so tuis gevoel."

Struisbaai, Overberg

Sjoe

"Love Struisbaai!"

Greyton, Overberg

Die Wasbak

"Greyton is 'n wonderlike toeristebestemming. Die dorpie is pragtig en die restaurante wonderlik. Die natuurreservaat is skouspelagtig en goed versorg. Greyton se internet is stadig, maar ons verneem dat hulle besig is om vesel-internet te installeer. Ons sal beslis teruggaan!"

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Dit is die moeite werd om daar te kuier. Baie om te sien en te doen."

Grabouw, Overberg

Aanhouwen Cottages

"Cape Canopy Tours is 'n moet."

Greyton, Overberg

The Views Plattelandse Dorpshuis, Greyton

"Greyton absolutely lives up to the hype: it's a lovely village, with friendly locals and plenty to do. We somehow fitted a trail run, Saturday market, village walk, art shopping, antiques shopping, dinner (with live music) and an afternoon snooze, all into one day. Greyton will do that to you."

Gansbaai, Overberg

Pêrel van Perlemoenbaai

"A list of recommended restaurants and shopping malls would be appreciated as well as what to do while there at that specific time if any. Google is not always accurate."

Struisbaai, Overberg

8 on Harbour

"Goed geleë as toeristebestemming."

Kleinmond, Overberg

BydieC

"Sal elke keer terugkom, soos die afgelope 3 jaar."

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Sal graag weer daar tyd spandeer."

Bettysbaai, Overberg

Listening Wind Self-catering

"Loved the beaches and the penguin colony."

Greyton, Overberg

Greyt House Self-catering

"Lovely relaxing area, loved how dog friendly Greyton is!"

Hermanus, Overberg

Hermanus Beach Club Unit 74

"Hermanus is an amazing little town with so much to do and see. We fell in love with the town and will definitely be back as soon as possible."

Hermanus, Overberg

Eastbury Cottage

"Lovely place to stay. The cliff paths were fantastic with lovely views, lots of very good restaurants and art galleries."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Gansbaai is 'n baie skoon dorpie en het vakansie daar baie geniet."

Hermanus, Overberg

The Koppie - Accommodation

"Still a beautiful place to visit when the weather plays along, as it fortunately did for us."

Greyton, Overberg

GreyCot

"Lovely village in beautiful area."

Arniston, Overberg

Arniston Seaside Cottages

"The cave is definitely worth seeing."

Onrus, Overberg

Nerf-af Cottage and Rooms

"Lieflik, dromerig, natuurskoon pristine, skoon en uncluttered. Eetplekke en kuns en craft-plekkies lieflik."

Overberg

Die Berghuis @ Vadersberg

"Die Van Brakel Stoor het altyd iets lekkers wat mens kan koop. Napier is 'n kunstenaar se droom en die mense daar is baie vriendelik en verwelkomend."

Struisbaai, Overberg

High Level Self-Catering

"It's a nice little town."

Gansbaai, Overberg

180 Degrees Ocean Experience

"Great little town, little bit far from main attractions of the surrounding area but overall a great place!"

Struisbaai, Overberg

Redsky Self-Catering

"Eerste besoek aan Struisbaai, ons het dit baie geniet, lieflike omgewing."

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Witsand is 'n stil en rustige kusdorpie."

Overberg

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Baie oulike dorpie, en vreeslik rustig om net weg te breek van die stad af."

Overberg

Asher Riverside Cottages

"Great destination. "

Pearly Beach, Overberg

Storkereden

"Bietjie still vir jongmense. "

Overberg

Genevieve MCC and Farm Cottages

"Amazing nature and lots to do."

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang