Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.
"Blouvlagstrand, baie stapgeleenthede beide kante van die strand. Fantastiese sonsondergange oor die see. Stil, selfs oor Desember, geen "buzz". Jy kan basiese kosbenodighede in Pearly Beach kry asook pizzas en vir ander goed moet jy Gansbaai toe ry."
"Swellendam is regtig een van die mooiste plekke wat ons nog ooit besoek het. Netjies, skoon en so ryk aan geskiedenis. "
"Ons is mal oor Struisbaai! Kliëntediens en kos by restaurante is net nie goed nie so ek sal voorstel om eerder self te kook of braai. Kos is buitensporig duur vir die gehalte wat jy ontvang."
"Hermanus is 'n baie mooi plek en ons kon baie plekkies besoek."
"Rustige dorpie, skoon strande, beslis plek om jou vakansie rustig te kan geniet."
"Not too much to do except go to the beach or fish if these are your hobbies. Only a few good restaurants. Good spa. Very reasonably priced supermarkets. "
"Ek is mal oor Struisbaai en sal vir seker weer daar gaan kuier. Die rustigheid en veiligheid is absoluut 'n juweel."
"Very windy most days, but we had a number of sunny, windless days. Silver Sands beach is beautiful and peaceful."
"Baie sentraal tussen George en Kaapstad as mens die Wes-Kaap wil verken. Pragtige, skoon dorp."
"Die mooi wit strande en die feit dat dit relatief ongerep en nie 'n vertrapping is nie is beslis 'n aanbeveling."
"Pragtige seedorp. Ideaal vir 'n wegbreek, hetsy vir 'n naweek weg of vir 'n vakansie."
"The beaches are popular in the peak season, need to plan to get there early to secure a good spot!"