Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6227 reviews.
"Lovely quiet little town. Not as commercialised as other little towns but still beautiful."
"Heerlike restaurant en toeriste voel ook baie welkom. Bekende wynkelder se wynwinkel ook besoek."
"Kusdorpie met baie om te sien en te gaan ontdek. Ligging was baie stil sonder enige onnodige geraas."
"It's nice and peaceful. There's quite a few beautiful venues you could book for any special events or celebrations you would like to have. This is also a nice place to retreat to."
"Talk to the locals, cute craft shop by the fishing village side. Go to light house. Ocean very rocky but swim in high tide. Water was amazing. Hotel is also right there."
"Arniston is 'n sjarmante klein kusdorpie soos ons hulle lief het. Die pas is ontspanne, die mense vriendelik en die winkels verkoop net die nodige. Nes dit ons pas. Die omliggende area is prentjiemooi."
"Thank you for an unexpected jewel of a place. Loved the Saturday market, yummy homemade baked and sweet treats. We spoiled ourselves. Love the friendliness of the people, so polite. "
"Die mense wat ons ontmoet het was baie vriendelik en gaaf. Die omgewing is baie pragtig en stil en restaurante is loopafstand."
"Ek gaan elke keer terug Arniston toe omdat daar geen erge verkeer of klompe winkels is nie."
"Ek hou van Bredasdorp vir die plat op die aarde mense wat daar bly en ook hulle is vriendelik en is altyd reg om te help waar hulle kan."
"Hermanus is a clean and safe coastal town, lots to do and see, lots of restaurants and shopping places."
"Ek dink dis tyd vir 'n Checkers, Pick & Pay, Spar of Woolies in die dorp. Die OK doen dit nie vir my nie, maar dis maar my opinie."