Resensies van Palm Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Palm Beach bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.48 uit 5 gekry volgens 27 resensies.
Martie D. - 16th March 2020
staying in Palm Beach
Ons het die natuurskoon bewonder! Palm Beach is 'n eiland op sy eie!
. - 14th January 2020
staying in Palm Beach
Die strand is baie mooi en stil. Selfs oor Kersfees en Nuwejaar was daar min mense op die strand. Aangesien dit 'n natuurbewaringsarea is, is dit nie 'n formele swemstrand nie en daar is daarom nie lewensredders nie.
. - 23rd December 2019
staying in Palm Beach
Een van die min see-vakansies waar die strande skoon is, die mense vriendelik is waar ook al jy gaan. Dis redelik sentraal tussen die Wildekus en Oribi Gorge. Hierdie ma van 40 het weer gevoel soos 'n jongmens en kan Palm Beach asook Palm Beach Holidays met lof aanbeveel. Baie, baie dankie.
. - 5th May 2019
staying in Palm Beach
Would really consider staying there again.
. - 27th April 2019
staying in Palm Beach
It's beautiful.
. - 24th April 2019
staying in Palm Beach
Baie mooi skoon, stil en rustige plek wat ons geval het.
. - 19th January 2019
staying in Palm Beach
Ons verhuis nou permanent na Palm Beach.
. - 31st December 2018
staying in Palm Beach
Natuur pragtig, bokke in erf.
. - 31st October 2018
staying in Palm Beach
Lots of monkeys, but not a problem.
. - 12th May 2018
staying in Palm Beach
Baie sentraal geleë.
. - 3rd May 2018
staying in Palm Beach
Palm Beach self is ook fantasties en ons was gereeld alleen op die strand. Al was dit langnaweek. Dit is naby aan alles anders, maar mens voel nog steeds weg van al die ander besige plekke. Die mense is ook baie vriendelik.
. - 2nd May 2018
staying in Palm Beach
Fantastiese strand vir kids om in klein branders te speel en vir vissies tussen die rotse te soek. Ook heelwat skulpies wat opgetel kan word.
. - 10th January 2018
staying in Palm Beach
Dis stunning. Daar's 'n lekker rotsswembad, wat dit lekker maak vir die kinders om in te swem en speel.
. - 27th December 2017
staying in Palm Beach
Skoon, netjiese strand veilig met strand polisie Kort dalk net meer geriewe soos bankies.
. - 30th November 2017
staying in Palm Beach
Rustige en stil omgewing.
. - 9th October 2017
staying in Palm Beach
Sien my definitief gou weer.
. - 7th October 2017
staying in Palm Beach
Nice and quite beaches, a hidden gem. Hopefully it stays that way.
. - 26th September 2017
staying in Palm Beach
Nothing to add, it's just perfect.
. - 11th January 2017
staying in Palm Beach
Palm Beach is vreeslik lekker.
. - 9th May 2016
staying in Palm Beach
Palm Beach is out of town and away from the city life rush. Beaches are very private and secure.
. - 15th January 2016
staying in Palm Beach
Nabygeleë aan verskillende strande - lekker snorkelplek, lekker visvang, klein strand vir kinders en weg van die vloed toeriste, dus baie lekker geleë - swemstrande was ook nabygeleë - ons het elke dag op 'n ander strand geswem.
. - 14th January 2016
staying in Palm Beach
Palm Beach is a hidden gem with such a nice beach where you can swim in rock pools. It is quiet and clean.
. - 11th January 2016
staying in Palm Beach
Pragtige omgewing en natuurskoon. Naby alles.
. - 6th January 2016
staying in Palm Beach
Die strand was skoon en ons het personeel gesien wat rondloop op die strand met swart sakke op soek na moontlike rommel. Die ablusiegeriewe op die strand was baie skoon en netjies. Die braai en piekniek area was baie netjies en skoon. Ek hou daarvan dat geen klappers toegelaat is by Palm Beach nie en die natuurskoon is pragtig. Ons kinders het heerlik geswem en die veilige strand swembad en baie skulpe op getel. Ons het vir ure al die verskillende seeplantjies en diertjies bewonder in die rotspoele.
. - 6th October 2015
staying in Palm Beach
Loved the peace and quiet and being away from the daily hum drum!
. - 5th October 2015
staying in Palm Beach
Mense in die omgewing baie vriendellik en my oggend draffie op die strand tot ver anderknat Mpenjati reservaat was 'n interessante ervaring. Hier kan mens baie oud word met rustigheid!
. - 26th December 2014
staying in Palm Beach
Ideaal vir persone wat die besige strande wil vermy.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]