Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 938 resensies.

Parys

Le Grand Chateau

"It's safe and clean."

Parys

River Rock Lodge

"Heerlike dorpie vir net lekker rondloop in interessante winkeltjies. Die restaurante was heerlik."

Parys

Rose Acres Guest House

"Parys kan 'n ongelooflike toeristebestemming wees mits die munisipaliteit ernstig aandag gee en moeite doen met die algehele netheid van die strate. Die hoofstraat vertoon vuil en paaie rondom die hoofstraat skep 'n baie slegte indruk. Dit is duidelik ook 'n teken van swak bestuur en infrastruktuur wat agteruit gaan. Die winkels is pragtig, heerlik om te drentel en na alles te kyk wat interessant is. Dit is 'n heerlike uitstappie om Parys te besoek. 'n Reuse-teleurstelling was die Spur se kwaliteit van diens en kos. Beslis die swakste Spur wat ek al besoek het! Meyer's Ranch Deli and Browse was absoluut puik! Netheid, diens, vriendelikheid, kos, manier hoe dit voorgesit is ─ alles by die deli was uit die boonste rakke."

Parys

The Danes on Vaal

"The place to be. "

Parys

At River Cottage

"Oulike restaurante en winkels om te besoek. As iemand oudhede soek is Parys die plek."

Parys

Art Nebula Guest House

"Pasop vir slaggate in sommige systrate."

Parys

Le Grand Chateau

"Parys is 'n fantastiese, veilige plek met baie om te doen."

Parys

Schilbach House

"Paaie is in 'n baie slegte kondisie, verder is dit 'n baie rustige omgewing."

Parys

Six Second Avenue

"'n Pragtige dorp langs die Vaalrivier met goeie winkels om in al jou behoeftes te voorsien, en nog meer."

Parys

Schilbach House

"It's super close to Johannesburg for a day trip out, but also nice to stay overnight to break away from the fast-paced lifestyle in Jozi. The town is riddled with potholes though and the municipal water is safe to drink, but has a strange taste. I recommend bringing bottled water for consumption."

Parys

Pillow Place

"Lovely and quiet."

Parys

Cottage @ 49

"Die strate is net baie stukkend."

Parys

Le Grand Chateau

"Baie aangename plek."

Parys

Die Suidwester Gastehuis

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Parys

Die Wit Huis ( Paulsen str)

"Baie eetplekke en klein winkeltjies."

Parys

Rambling Rapids

"Rivier is 'n groot deel van aantrekkingskrag van die dorp."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Baie lekker vir al die kuierplekkies en antiques, maar was verras met hoeveel oulike winkels toegemaak het."

Parys

Schilbach House

"Winkels maak net baie vroeg in die week toe, maar dit was nogtans aangenaam."

Parys

The Dell

"Mooi dorpie met baie doendinge."

Parys

Paradise on the Vaal

"Is en was nog altyd mal oor Parys!"

Parys

Parys Golf and Country Estate 2951

"It's close to the N1 and it was easy to find the place."

Parys

Schilbach House

"Beautiful and hip town."

Parys

Green Door Cottage - Venus Street

"Baie lekker om 'n dag daar te spandeer."

Parys

Speranza

"People are so friendly. My favorite thing about Parys is the shops, I just love all the home made things. "

Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

"Pretty town. "

Parys

A Mountain View Country Estate

"The vibe of the town is welcoming. We regularly go to Parys to escape Johannesburg. The quaint arty shops, and the special menus at the restaurants make the experience even more special."

Parys

Mirabel Guesthouse

"Altyd lekker om daar te gaan shop en sommer net rond te loop en die Os Restaurant se kos is uit die boeke uit! Baie vriendelike personeel en bestuur."

Parys

Six Second Avenue

"Sal weer besoek."

Parys

Rotary Place

"As gevolg van Covid en beurtkrag het Parys ook agteruit gegaan. Hopelik hou die toekoms voorspoed in."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang