Geverifieerde Resensie
Paternoster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1451 resensies.
"Lovely walks on the beach. Coffee shops and restaurants were very good. People were very friendly."
"Heerlike kusdorpie en 'n lekker wegbreek, jammer oor die bewustheid van diefstal in die area."
"Paternoster is pragtig en het aan al ons verwagtings voldoen, sal bepaald weer gaan."
"Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!"
"Die WiFi het geen opvangs nie en die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. Ek het my warmsakkie nog in die mikrogolf vergeet, wou dit warm maak en sodoende uitgevind dit werk glad nie."
"Paternoster is 'n mooi, rustige dorpie en net die regte plek om te gaan ontspan."
"Paternoster is a wonderful vacation destination! We had the most wonderful experience while visiting. The residents are so friendly, kind and helpful - going out of their way to make one's stay an outstanding experience. This little holiday town will live on in our memories for a long, long time."
"Pragtigste winkeltjies met vriendelike inwoners. Jy kan nie verby ry sonder om die dag hier deur te bring nie. "
"Dis 'n stukkie paradys, maar die bedelaars en kreefverkopers ontneem dit van 'n potensiële 5 ster-bestemming."
"Een van my gunsteling bestemmings in Suid Afrika. Heeltemal gek oor die plekkie en sy mense."
"Dit is een baie lekker plekkie. Lekker restaurante en jy is reg by die see. Dis lekker stil so dit maak jou wegbreek kansie baie lekker rustig. Dit is net wat ons nodig gehad het."
"Hawkers selling crayfish and mussels a bit of a nuisance. A lot of restaurants to pick from. Fishing was not of the greatest."