Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Pennington

4.5 / 5  
volgens 120 resensies
Lees regte resensies van Pennington van 120 geverifieerde gaste.
Indien jy Pennington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pennington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pennington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pennington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pennington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Pennington

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Freeland park, KwaZulu-Natal

Sea Glass Guest House is in Scottsburgh, 'n area wat bekend is vir sy strande, bootvaarte, watersport en natuurparke. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat wil vakansie hou ver van die stadsgedruis. Die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Freeland park, KwaZulu-Natal

Apartment 10 Villa Grace is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Villa Grace-kompleks in Freeland Park, Scottburgh. Die kompleks is 20 minute se ry vanaf die Galleria-winkelsentrum en slegs 30 minute s...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Scottburgh, Freeland park

Anchored Inn II - A Slice of Heaven bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig vanuit die slaapkamers, sitarea en vanaf die stoep. Dié huis is in 'n kompleks langs die Mpambanyoni-rivier buite Scottsburgh ge...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Scottburgh, Freeland park

Dolphin View Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in Scottburgh. Gaste kan uitsigte oor die Indiese Oseaan en die Mpambanyoni-riviermond geniet. Die h...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Coral Road bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n dubbelverdiepinghuis met eindelose see-uitsigte net 400 m van die strand af. Die huis is in die klein, rustige dorpie Elysium op KwaZulu-Natal se Suidkus geleë...

Vanaf
R1 465
per nag (plek vir 2)
Oord in Scottburgh, Freeland park

Premier Resort Cutty Sark bied B&B-verblyf teen die strandfront in Scottburgh. Die hotel spog met sowat 6 hektaar se pragtige gronde wat omring word deur ongerepte, inheemse plantegroei. Dit lei ook na die goue stra...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Karlin Beach Cottage is 'n gesellige selfsorg-dupleks in Freeland Park, Scottsburgh, net 'n paar treë van die strand af. Dié pragtige strandstrook aan die Suidkus is 'n heerlike plek om te gaan stap of swem. Ontwa...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

2 Karlin Chalet on the Beach is ’n bekoorlike selfsorg-eenheid in ’n seefront-kompleks met 9 eenhede in Scottburgh, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is een van slegs 2 eenhede wat 'n panoramiese see-uitsig...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Scottburgh, Freeland park

4 Karlin Chalet on the Beach is 'n selfsorgdorpshuis in 'n klein strandfront-kompleks met 9 eenhede in Scottsburgh. Scottsburgh is 'n bekoorlike dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropies...

Vanaf
R865
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Karlin On Sea is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Scottburgh. Die dorpie spog met lang strande, digte inheemse woude en asemrowende heuwels. Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Pennington akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]