Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Penzance Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Penzance Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Penzance Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Penzance Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Penzance Estate Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Houtbaai, Penzance Estate

Simply Majestic bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde villa met 'n uitsig op die omliggende berge en oor die duine. Hierdie gesinsvriendelike- en eko-vriendelike villa is op die hange van die ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Penzance Estate

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Gem is 'n sonnige woonstel vir 3 gaste in Houtbaai. Dit is op die eerste verdieping en die woonstel het 'n privaat ingang en 'n lieflike uitsig oor die omliggende area. Die slaapkamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Villa Lyrique bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in die prentjiemooi Houtbaaivallei. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis het 'n moderne, oopplan-sitarea en -eetarea, 'n kombuis wat ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

H4 Princess Beach is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Die woonstel is 500 m vanaf Chapmanspiek, 500 m vanaf die pragtige Houtbaai-strand en naby verskeie restaurante en winkels. Die woonstel bied slaapplek aan 4 g...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Chez Victor bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike tuinkothuis in 'n rustige doodloopstraat in Houtbaai, net 30 minute van die Kaapse middestad af. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Oakburn Cottage is in Houtbaai, Kaapstad geleë. Verblyf word gebied in ‘n houthut in ‘n lowerryke tuin op die eienaar se perseel met ‘n privaat ingang. Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 kamer...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Manor is 'n boetiekgastehuis wat ook B&B bied en is in Houtbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante dog gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Daar is 17 slaapkamers wat elk...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Sea La Vie is 'n moderne selfsorgwoonstel in Houtbaai. Die eenheid het ’n pragtige berg- en see-uitsig. Dis naby die strand, restaurante, winkels en hawe. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkam...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

The Breakers Hout Bay is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see- en berg-uitsigte wat in die veilige The Breakers-kompleks in Houtbaai net 5 minute van verskeie winkels, restaurante en die see en hawe af is. Die woon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Gem is 'n selfsorgwoonstel in die Summerville-kompleks in Houtbaai en is net 20 km van Kaapstad af. Gaste het toegang tot die hele 80 m² eenheid op die boonste verdieping. Die woonstel het slaapplek vir 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za