Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Perridgevale

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Perridgevale van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Perridgevale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Perridgevale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Perridgevale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Perridgevale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Perridgevale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Perridgevale

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

50 College Drive B&B is 'n topgehalte-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied B&B- of selfsorgverblyf in die luukse, sentrale woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth. 50 College Drive B&B bied verblyf i...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Newtonpark, Port Elizabeth

Garden Gate B&B is in Newton Park se sentrale sakekern geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en hartlike atmosfeer. Die gastehuis het 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met ko...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Thistle Cottage is op die eienaar se perseel geleë in Newton Park, ’n voorstad van Port Elizabeth. Dis sowat 2 km van die Greenacres winkelsentrum af. Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enk...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Corner Cottages is in Port Elizabeth en bied verblyf in gemaklike eenhede op die grondvloer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, ma...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Die Munro Suites is 'n modern selfsorg-ateljeewoonstel ideaal geleë in die hartjie van die kusstad, Port Elizabeth. Die woonstel is in 'n tuin geleë met afstandbeheerde toegang en is totaal privaat wat dit die ide...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Bunkers View on First Avenue bied lieflike verblyf aan 2 gaste in Mill Park met 'n uitsig oor die Port Elizabeth Gholfklub. Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad....

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Lemon Tree Lane is geleë in rustige, boomryke voorstad in Port Elizabeth. Die eenheid is naby aan al die geriewe, insluitende winkelsentrums, skole, hospitale, restaurante, sportvelde en ons is slegs 15 minute se...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill Park Place is 'n gerieflike ruim kamer met 'n en suite-badkamer in Mill Park, Port Elizabeth. Dit is net 11 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, strande en winkelsentrums. Die Greenacres en St Ge...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Carlisle Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Mount Croix, Port Elizabeth. Die eiendom is naby die middestad en ander besienswaardighede. Dié tuinkothuis het 'n privaat ingang en beskik ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Port Elizabeth se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park. Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die a-Perridgevale akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za