Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Petrus Steyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Petrus Steyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Petrus Steyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Petrus Steyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Petrus Steyn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Petrus Steyn

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballyduff Kleinhoewes, Malotiroete

Chara Farm Stay is perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n oornagstop wat jou sal help om jou kragte te herwin. Die plaas is aan die buitewyke van Bethlehem in Oos-Vrystaat geleë. Chara is ver genoeg van die dorp af om ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Malotiroete

Atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak Fisant-gastehuis voorwaar spesiaal. Ons is in die hartjie van die ongelooflike Sandstone Country in die dorpie Bethlehem. In hierdie rustige omgewing met sy pra...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Malotiroete

Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dihlabeng Winkelsentrum. Elke kamer is ingerig met antiekware, kuns, versamelstukke en die twee onders...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Bethlehem

Hoogland Guesthouse is in 'n stil buurt in Bethlehem geleë. Dié gastehuis is net 120 m vanaf Hoogland Medikliniek. Daar is 9 en suite-kamers en 1 selfsorgkothuis. Elke kamer het 'n lessenaar, mikrogolf, yskassie...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bethlehem, Malotiroete

Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers. D...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Panorama, Malotiroete

Forget-Me-Not Guest House is in die luukse buurt Panorama in Bethlehem geleë. Dié dorp is sowat 90 km wes van Harrismith, 140 km oos van Kroonstad en 240 km noordoos van Bloemfontein. Verblyf word gebied in 2 een...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Malotiroete

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restau...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Hideaway is 'n moderne woonstel in Bethlehem wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Malotiroete

La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë. Asemrowende berge en die klein dorpies van Clarens, Fouriesburg en Paul Roux omring dié pragtige dorpie. Verblyf word aangebied in 28 en suite-kamers wat elk luuks ing...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Malotiroete

Annie's Overnight bied bekostigbare oornagverblyf in die dorp Bethlehem in die Vrystaat. Annie's Overnight bied slaapplek vir 2 gaste in 'n klein selfsorg-eenheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za