Resensies van Pierre van Ryneveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pierre van Ryneveld bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.21 uit 5 gekry volgens 24 resensies.
Liezl F. - 16th March 2020
staying in Pierre van Ryneveld
Was ons eerste besoek aan Pierre van Ryneveld.
Ana-alicia V. - 16th March 2020
staying in Pierre van Ryneveld
Moet meer restaurante kry in die area, soos bv. Debonairs of Wimpy.
Keydie E. - 25th December 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Baie netjies, goeie ligging.
Enrico B. - 18th December 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Nie regtig vakansiearea nie, meer oorbly vir besigheid.
Jeanette G. - 29th November 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Dis nie noodwendig 'n toeristebestemming nie. Ek was daar vir eksamens en kon rustig leer in aande. Dit het aan my basiese behoeftes voorsien.
Henry F. - 25th November 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Doen so voort.
Annemarie V. - 24th November 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Gerieflik en sentraal geleë.
Maria A. - 22nd November 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Verkeer was okay, maar sommige eetplekke sit ver, veral Spur.
Marlene V. - 23rd August 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Sentraal geleë.
Nicolene O. - 20th August 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Vir ons behoeftes was dit net reg.
Elysia B. - 9th June 2019
staying in Pierre van Ryneveld
The area is largely residential, very little traffic and almost no noise or disturbance of any nature. The area is ideally situated near Irene Mall. Traffic route to certain areas are very manageable.
Andre B. - 7th June 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Baie gerieflik naby 2 snelweë, naby O.R. Tambo, met malls, hospitale ens. in die omgewing.
David P. - 17th May 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Skoon gedeelte van Pretoria, gerieflike winkels en restaurant. Nie swaar op verkeer nie en gerieflik naby aan ander dele van Pretoria, ideaal vir besigheidsbesoeke.
Marco V. - 25th March 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Ek dink mense in Pierre van Ryneveld moet maar kyk na kragopwekkers.
Manie K. - 19th March 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Baie mooi plek, dankie julle.
Marius F. - 12th March 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Baie veilig en gemaklik.
Cornelia D. - 25th February 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Hulle is vriendelik en behulpsaam met enige navrae.
Ester W. - 31st January 2019
staying in Pierre van Ryneveld
Quiet suburb.
Delene S. - 29th October 2018
staying in Pierre van Ryneveld
Sentraal geleë.
Johann A. - 7th October 2018
staying in Pierre van Ryneveld
Pierre van Ryneveld is 'n residensiële area, maar baie sentraal geleë. Vinnige toegang tot alle hoofroetes.
Terence J. - 4th October 2018
staying in Pierre van Ryneveld
Het nie veel tyd gehad om die area te verken, maar dit lyk na 'n rustige buurt.
Laetitia V. - 14th August 2018
staying in Pierre van Ryneveld
Skoon, stil area.
Dirk U. - 1st January 2018
staying in Pierre van Ryneveld
Informasie van eetplekke, winkelsentrums ens. is 'n aanbeveling.
Joachim W. - 27th December 2017
staying in Pierre van Ryneveld
Baie naby aan alle groot winkelsentrums. Stil area om in oor te bly, maklike toegang tot hoof roetes

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]