Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Pinetown

4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Pinetown van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Pinetown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Pinetown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinetown gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinetown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pinetown Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Pinetown

Summerhill Estate Culinary Retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middestad en die Indiese Oseaan. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaath...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown

The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germany, Westmead, Mahogany Ridge of Marianhill moet wees. The Bell Inn bied ook toegang tot Lahee Park S...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR899
R719
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinetown

Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering is tussen Kloof en Pinetown in die rustige voorstad Manors buite Pinetown geleë. Dit word omring deur pure natuurskoon en rustigheid en is ideaal vir sakereisigers of...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown

La Familia Gastehuis is sentraal geleë in Padfield Park in Pintetown, na aan Pinecrest, Westmead, Hillcrest, Kloof en Queensmead. Die rustigheid van die lodge verseker 'n ononderbroke nagrus, en die gastehuis is id...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Pinetown

Thabi’s Apartment on Reserve bied gerieflike verblyf aan in 'n gesinsuite in 'n dubbelverdieping-meenthuis in 'n luukse kompleks in Cowies Hill Park. Hierdie gesinsuite is op die eerste verdieping en deel geriew...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Pinetown

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Woodside

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Jay and Bee Guest House is 'n verstommende moderne gastehuis in die hartjie van die stil voorstad Westville-Noord, in die pragtige groen provinsie KwaZulu-Natal. Dit is in 'n plantryke omgewing met 'n pragtige uitsi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westville, Durban

The Meritus Guesthouse is in 'n stil residensiële area op die hoekerf met 'n pragtige uitsig oor Durban en die Indiese oseaan. Dié instansie het 'n omheinde swembad en vermaaklikheidsarea in die rustige tuin. Ver...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Woodside

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pinetown gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Pinetown akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pinetown akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]