Verified Reviews
Escarpment
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escarpment
Rated 4.4 out of 5 based on 989 reviews.
"'n Paar mooi plekke, maar die dorp het baie agteruit gegaan. Die paaie is vol slaggate. "
"Vreeslike verkeer in die CBD, maar winkels waar 'n mens alles kan kry wat jy soek. Die pad van Dullstroom se kant af is egter baie sleg en baie slaggate. Dis nie lekker nie, en onveilig."
"Dullstroom is better for weekend getaways. The majority of shops only open from midweek. Most restaurants we were interested in closed at 17:00. "
"I suggest a relaxed stroll along the main road to enjoy the atmosphere and shopping."
"Oor algemeen 'n baie aangename toeristebestemming, daar moet miskien net gedink word om meer eetplekke na 17:00 oop te hou."
"Sal sê hulle moet meer toeriste-aantreklikhede daar aanbring, want op die staduim is dit net 'n dorpie en dit het nie veel aantrekkingskrag nie. Vind geen baat daar nie. "
"Dullstroom as dorp het in die afgelope agt jaar baie agteruitgegaan, maar dit bly steeds 'n goeie bestemming vir 'n vinnige wegbreek."
"Lekker eetplekke en verblyf. Die pad vanaf Dullstroom na The Valley of the Rainbow is baie sleg. Gelukkig het ons 'n 4x4 gery."
"Baie om te doen en te sien, maar as jy wil wegvlug van 'n gedrang van mense is dit egter nie die plek vir jou nie."
"Dis net jammer dat die dorpie se strate uitmekaar val. Sal beslis teruggaan om die klip sirkels te besoek. Dis 'n onbekende toeriste attraksie wat fasineer. Die tolhek by Machado is baie duur."
"Dit is klein verlate dorpie wat agteruit gegaan het en ek beveel niemand aan om die dorp te besoek nie."
"I would advise, if you are booking a stay at Stone Castle to rather use a high bakkie or some sort of 4x4 vehicle to navigate the gravel roads leading into and out of the estate as the gravel roads are bad and gets very muddy after some rain. Other than that, an awesome stay and worth the adventure. "